Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Marina Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Anita M
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Die lekkerste verblyf in die hele Kaapstad! Villa Marina is 'n juweel, en die verpersoonliking van 'n goeie gasvrou. Ek was op die hande gedra en het nog nooit so lekker gerus nie. Daar was deurgaans goeie kommunikasie, die kamer en geriewe is uitstekend, en die ontbyt heerlik en met sorg voorberei. Ek sal redes vind om terug te keer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
Villa Marina Guest House
Hi Anita. Thank you for staying with us. I so enjoyed our chats. Hugs Sandy.

Mart L
Lang verblyf
5.0
Jan 2023

Baie netjies. Gasvrou baie vriendelik. Baie dankie Sandy vir jou vriendelikheid en lekker geselsies. Jou gastehuis is baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferri E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Ons het by Sandy oorgebly tydens die groot Cape Town Classic Tour en kon nie vir 'n beter gasvrou vra nie. Sandy het ons laat voel of ons by familie oorbly en het selfs broodjies gepak vir die groot resies in die Kaap. Die huis en die uitsig is lieflik. Ons gaan beslis weer by Sandy aanklop!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
Villa Marina Guest House
Hi Ferri en Christo, thank you so much for such a lovely review. It is much appreciated. Sandy☀️

Elzabe B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Ongelooflike gastehuis. Villa Marina in Groenpunt is een van die beste gastehuise waar ons ooit tuisgegaan het. Die gasvryheid daar laat jou vinnig tuis voel. Die gasvrou, Sandy, is die hartklop van Villa Marina en sy bestuur dit met 'n ongelooflike passie. Haar gaste is haar nommer 1. Van die oomblik dat ons daar bespreek het, het sy ons bedien met inligting oor absoluut alles. Die vervoer vanaf die lughawe het sy met groot gemak gereël en sy weet duidelik wat sy doen. Haar warm, vriendelike persoonlikheid met die aankoms was ongelooflik. Daar is min van haar kaliber. Elke oggend is ons bederf met 'n vyfster-ontbyt en voor ons nog kon dink aan 'n huurmotor het sy dit reeds bespreek. Daar sal ons weer gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
Villa Marina Guest House
Hi Elzabe en die hele span. Ons mis julle almal. Baie baie dankie vir so 'n wonderlike aanbeveling. Baie dankie.

Nerina D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Ons het ongelooflik welkom gevoel daar en baie lekker gebly. Baie dankie vir die wonderlike verblyf en heerlike kos. Baie vriendelike diens. Sal beslis aanbeveel vir ander gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
Villa Marina Guest House
Hi Nerina, Thank you for choosing to stay with us. So happy the weather was great and that you enjoyed your stay in Cape Town. Stay safe.

Js V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Heerlike ontspan met die pragtigste uitsig en naby alles. Sandy is baie vriendelik en behulpsaam. Bly plek is skoon en netjies met die pragtigste uitsig oor die Kaapstad Stadium en see. Kan heerlik ontspan in die sitkamer en op die stoep. Naby aan die V&A Waterfront. Heerlike ontbyt terwyl jy oor die stad en see uitkyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
Villa Marina Guest House
Baie dankie Hans. Ons is baie bly dat julle het 'n goeie tyd gehad in Kaapstad. Dankie vir die mooi resensie. Dit was 'n plesier om julle te huisves.

Corné B
Kort verblyf
4.8
Feb 2022

Uitsig is baie mooi, en Sandy is baie vriendelik en hulpvaardig. Daar is wel baie trappe vanaf die veilige parkering tot bo. So mense wat sukkel met trappe klim moet dit weet en in ag neem. Verder is alles skoon netjies en op die regte plek. Ek het my verblyf en veral die uitsig baie geniet. Corne'.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
Villa Marina Guest House
Hi, Corne many thanks for your review. Enjoyed our talks. Lots of success with your new venture.

Wim H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2022

Peaceful understated sophistication. Gasvrou is baie gasvry, mens-georiënteerd en stel gaste op hul gemak. Kamers is gerieflik met ongelooflike uitsig op die baai. Hoogs aan te beveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2021

Absoluut fantasties, Sandy is such lovely friendly and accomodating gem of a lady. Perfect location. Great place, highly recommendable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sandy
Villa Marina Guest House
Thank you so much for a fantastic review Natalie. Well done again that you completed the race. It was such a pleasure to meet you both. Greetings from Cape Town.

Marlene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2021

Wat 'n heerlike wegbreek was dit nie! Ons was baie vriendelik deur Sandy ontvang en sy was baie behulpsaam. Ons sal enige tyd Villa Marina aanbeveel om in te gaan bly. Die uitsig oor die Groenpuntstadion en die Waterfront is asemrowend mooi. Die kamers is baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sandy
Villa Marina Guest House
Hi Marlene So lovely to meet you both. Thank you again for choosing to stay at Villa Marina.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springbokstraat 15, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1MTMzNzk0LWQ2YmQtNGE0MC1iMzU4LTI3MGZhM2MzZDhlZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 15 Springbok Road Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.9121 18.40575

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang