Villa Marina Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sandy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Anita M - Mei 2024
Algehele gradering
Die lekkerste verblyf in die hele Kaapstad!
Villa Marina Guest House se terugvoer
Hi Anita.
Thank you for staying with us.
I so enjoyed our chats.
Hugs Sandy.
Mart L - Jan 2023
Algehele gradering
Baie netjies. Gasvrou baie vriendelik.
Ferri E - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons het by Sandy oorgebly tydens die groot Cape Town Classic Tour en kon nie vir 'n beter gasvrou vra nie.
Villa Marina Guest House se terugvoer
Hi Ferri en Christo, thank you so much for such a lovely review. It is much appreciated. Sandy☀️
Elzabe B - Sep 2022
Algehele gradering
Ongelooflike gastehuis.
Lees meerVilla Marina Guest House se terugvoer
Hi Elzabe en die hele span. Ons mis julle almal. Baie baie dankie vir so 'n wonderlike aanbeveling. Baie dankie.
Nerina D - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het ongelooflik welkom gevoel daar en baie lekker gebly.
Villa Marina Guest House se terugvoer
Hi Nerina,
Thank you for choosing to stay with us. So happy the weather was great and that you enjoyed your stay in Cape Town. Stay safe.
Js V - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlike ontspan met die pragtigste uitsig en naby alles.
Villa Marina Guest House se terugvoer
Baie dankie Hans.
Ons is baie bly dat julle het 'n goeie tyd gehad in Kaapstad. Dankie vir die mooi resensie. Dit was 'n plesier om julle te huisves.
Corné B - Feb 2022
Algehele gradering
Uitsig is baie mooi, en Sandy is baie vriendelik en hulpvaardig.
Villa Marina Guest House se terugvoer
Hi, Corne many thanks for your review.
Enjoyed our talks. Lots of success with your new venture.
Wim H - Mrt 2022
Algehele gradering
Peaceful understated sophistication.
Natalie J - Okt 2021
Algehele gradering
Absoluut fantasties, Sandy is such lovely friendly and accomodating gem of a lady. Perfect location.
Villa Marina Guest House se terugvoer
Thank you so much for a fantastic review Natalie. Well done again that you completed the race. It was such a pleasure to meet you both. Greetings from Cape Town.
Marlene S - Okt 2021
Algehele gradering
Wat 'n heerlike wegbreek was dit nie!
Villa Marina Guest House se terugvoer
Hi Marlene
So lovely to meet you both.
Thank you again for choosing to stay at Villa Marina.
Marc S - Okt 2021
Algehele gradering
Super gasvry.
Andrea W - Nov 2020
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Villa Marina Guest House se terugvoer
Thank you, Andrea and Harold, for your lovely review. We so enjoyed meeting you both. Till next time, stay safe.
Madelein P - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike, gasvrye mense.
Villa Marina Guest House se terugvoer
Hi Madelein,
Thank you so much for a fabulous review.
I enjoyed the chats.
Have a super year further.
Hugs, Sandy.
Reinhard S - Mrt 2020
Algehele gradering
We really appreciated the private atmosphere, we were very satisfied, we received valuable information for our trip.
Villa Marina Guest House se terugvoer
Dear Reinhard and Heidi,
We really appreciate your wonderful review.
I'm so pleased you both had such wonderful experiences in Cape Town.
I especially loved the video of Heidi and the adorable penguin following her. It was priceless.
Take care
Regards,
Sandy
Rita V - Feb 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Villa Marina Guest House se terugvoer
Rita, baie dankie vir jou resensie.
Ons waardeur dit baie.
Tot volgende keer
Beste groete, Sandy.
Janine W - Nov 2019
Algehele gradering
This place was awesome and I thoroughly enjoyed every minute of my stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Hierdie plek was fantasties en ek het elke minuut van my verblyf terdeë geniet.
Hierdie plek was fantasties en ek het elke minuut van my verblyf terdeë geniet. Ek sal hierdie plek vir almal aanbeveel. Ek het al gesê ek sal enige tyd terugkom.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Villa Marina Guest House se terugvoer
Hi Evan,
Thank you for your review. We are happy that you enjoyed your stay with us. It was great to have met you both.
I'm sure you made some awesome memories in Cape Town.
Till next time
Thanks once again for choosing to stay with us.
Dalene H - Feb 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Villa Marina Guest House se terugvoer
Dear Dalene,
Thank you for your very kind words.
We certainly enjoyed your interesting stories.
What an adventure you both had while in Cape Town
Hopefully, your grandson had a super birthday party and I'm sure you must have spoilt him rotten.
Lenie D - Feb 2019
Algehele gradering
Beautiful rooms and excellent service.
Villa Marina Guest House se terugvoer
Dear Lenie,
Thank you so much for your lovely review.
Madge and I do appreciate it.
Rina G - Feb 2019
Algehele gradering
Excellent stay.
Villa Marina Guest House se terugvoer
Hi Rina and Bianca,
Many thanks for choosing to stay with us. We so enjoyed hosting you both.
Ernie V - Des 2019
Algehele gradering
Gasvryheid tops. Netheid tops.
Villa Marina Guest House se terugvoer
More Ernie
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit.
Alles van die beste vir 2020.
Klaus W - Mrt 2019
Algehele gradering
Wonderful stay in Cape Town at the lovely host, Sandy.
Villa Marina Guest House se terugvoer
Dear Klaus,
It was such a great pleasure meeting you both, have a wonderful year ahead.
A special hug from Madge.
Willem I - Sep 2019
Algehele gradering
'n Rusplek bo die stad se geraas.
Villa Marina Guest House se terugvoer
Hi Willem,
Many thanks for your review.
Much appreciated
Brett H - Des 2018
Algehele gradering
Brilliant guest house!
Villa Marina Guest House se terugvoer
Hi Brett,
Thank you so much for your lovely review.
What a fabulous bunch of jovial guys you all are. We so enjoyed hosting you at Villa Marina.
Daniel V - Jun 2018
Algehele gradering
Baie privaat en uitstekende ligging. Uiters netjies en gerieflik!
Villa Marina Guest House se terugvoer
Hi Danie
Many thanks for your lovely review. Madge and I so enjoyed hosting you all. Thank you once again for choosing to stay at Villa Marina.
A big thank you from Caroline. She got thoroughly spoilt.
Madge and Sandy
Anja G - Mrt 2018
Algehele gradering
Very nice stay.
Villa Marina Guest House se terugvoer
Hi Anja,
Many thanks for your lovely review.
Madge and I loved having you stay with us.
Warm regards,
Madge and Sandy
Lerato S - Jan 2018
Algehele gradering
A home away from home.
Villa Marina Guest House se terugvoer
Hi Lerato,
It was such a pleasure to meet you and Tatu, you are a very special couple.
Thank you so much for choosing to stay with us.
Have a great year ahead.
Warm regards,
Madge and Sandy
Anna Catharina D - Des 2017
Algehele gradering
Heerlik rustig met fantastiese uitsig.
Villa Marina Guest House se terugvoer
Hi Annette and Kobus,
Thank you so much for your lovely review.
We really do appreciate it.
I so enjoyed the chats we had. Truly wonderful guests to host.
Have a wonderful year ahead.
Warm regards,
Madge and Sandy
Lian S - Des 2017
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike, vriendelike en gemaklike gastehuis en het baie tuis gevoel.
Villa Marina Guest House se terugvoer
Hi Lian en Marko
Baie dankie dat julle Villa Marina gekies het. Ek is jammer dat die Springbokke nie gewen het nie maar, die gees was heerlik.
Madge en ek was baie bevoorreg om julle te kon ontmoet. Julle altwee is welkom om enige tyd weer terug te kom.
Baie dankie vir julle resensie, ons waardeer dit.
Groete
Madge en Sandy
Ziska M - Des 2017
Algehele gradering
100% The best accommodation by far.
Lees meerVilla Marina Guest House se terugvoer
Hi Ziska and Alton,
Thank you so much for such an amazing review, we really do appreciate it.
Warm regards,
Sandy Madge and Caroline
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Springbokstraat 15, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang