Villa Marina Guest House
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Springbokstraat 15, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Villa Marina Guest House word deur 'n gesin bestuur en is teen die skuinste van Seinheuwel in Groenpunt geleë met lieflike uitsigte.
Daar is 3 kamers wat almal 2 enkelbeddens en privaat badkamers het. Elke kamer beskik oor 'n TV met gedeelde DStv, 'n waaier, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, sowel as koffie- en teemaakgeriewe. Onbeperkte WiFi en Netflix is ook beskikbaar.
Kamer 1 en 2 het elkeen 'n privaat, beskutte balkon met see-uitsigte, terwyl Kamer 3 'n buite-patio het sonder uitsigte.
Villa Marina Guest House is 10 minute se ry vanaf die V&A Waterfront, Kaapstad Internasionale Lughawe en Tafelberg. Gaste is ook net 'n entjie vanaf verskeie strande, restaurante, klubs, sowel as besienswaardighede soos die Kompanjiestuin, Kasteel die Goeie Hoop en die Planetarium. Verskeie wynplase is almal minder as 45 minute se ry vanaf die gastehuis.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Pools
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sandy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Springbokstraat 15, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Marina Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Springbokstraat 15, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang