Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Mariss Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marista Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Villa Mariss Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jan B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B

Ons het regtig lekker gebly.

Heerlike blyplek. Veilig, stil en privaat. Sal vir seker weer daar gaan oorslaap.

Stephan V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan V

Baie netjies, kamer baie gerieflik, vriendelik ontvang.

Het deelgeneem aan 'n kompetisie by Kraaifontein Skietbaan. Ek kan dit aanbeveel vir enige iemand wat verblyf naby soek. Esther het baie goed vir ons gesorg.

Rozanne N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne N

Ons het baie welkom gevoel en die hele opset is baie huislik. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam.

Veilig, naby winkels.

Joke V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joke V

Home away from home.

Kindest, most accommodating hosts. I will definitely be back.

Yolande D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande D

Op kort kennisgewing bespreking gemaak en was baie tevrede met diens.

Diens was vinnig en verblyf baie netjies en skoon. Gasheer het ons ontvang en was baie vriendelik.

Ferdie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdie V

Heerlike verblyf en die ontvangs en daaglikse diens was uitsonderlik.

Dit was 'n wonderlike plek om by te bly en het gevoel soos huis weg van die huis af. Esther en haar man laat mens verskriklik welkom en tuis voel.

Susan E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan E

Rustig, huislik.

Ons was vriendelik verwelkom. Alles was mooi duidelik verduidelik. Die kamer is alles en meer as op die foto. Die ontbyt was baie lekker. Ons het die tuin baie geniet. Die gasvrou het soveel moeite gedoen, ons was 3 dames en sy het die beddens verdeel in 3 elk beddens.

Hector O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Hector O

Ons kies altyd die veilige parkering opsie. Ons het nie veilig gevoel met die parkering nie.

Ons was op pad om die naweek te gaan kamp en moet letterlik al ons kamptoerusting uit ons voertuig verwyder omdat dit nie veilig gevoel het om dit in te los nie. Alhoewel die kamer lyk soos op die foto en skoon is, is die matras en kussings deurgelê en moet vervang word. Die WiFi skakel aan en af. Dit word nie duidelik op die webblad aangedui dat gaste deur die eienaars se privaat kombuis en leefarea moet stap met al hul bagasie om toegang tot die kamer te kry nie. Dit maak dit baie ongemaklik. Dis ook nie duidelik dat ontbyt by hierdie spesifieke kamer nie ingesluit is nie - dit maak die prys vir hierdie spesifieke area baie hoog.

Rene N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene N

Gerieflik, gemaklik en tuis.

Ons was met ope arms ontvang en het onmiddellik tuis gevoel. Die kamers was ten volle toegerus en baie netjies. Dit was perfek vir ons. Die Oom en Tannie se gasvryheid is prysloos en ons is ten einde hartseer weg, want hulle het vriende geword. Baie dankie vir 'n wonderlike kuier. Die gastehuis kry 'n 8 uit 5 vir alles.

Anton D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D

Stil, gerieflik, skoon en veilig.

Die eienaars is daar om te help met enige iets. Kamers is modern en netjies. Die ontbyt is n groot verrassing. Sal definitief weer daar bly.

Villa Mariss Guest House se terugvoer

Dankie vir die goeie terugvoer, dit was lekker om jul by ons te hê. Sien baie uit na jul volgende kuiertjie.

Villa Mariss Guest House
Constant S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Constant S

Uitstekende geriewe. Gasvrye mense.

Gastehuis met pragtige geriewe wat ons graag sal aanbeveel. GPS bring mens egter nie op die regte plek nie, wat in die aand probleme skep om daar uit te kom. Wanneer Google Maps aandui jy is by jou toestemming, is jy nog veertig meter van die regte plek! Ons het vir die gasvrou daarvan gesê.

Alwyna C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyna C

Baie rusting en still en personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Ek sal enige tyd weer by Villa Mariss boek vir verdere vakansies.

Villa Mariss Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer, dit was so lekker om jou hier by ons te he en sien ons uit na jou volgende besoek.

Villa Mariss Guest House
Jaco C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco C

Super convenient, close to mall.

Very clean, friendly owners and very convenient for my travel arrangements.

Villa Mariss Guest House se terugvoer

Ons het jou kuiertjie baie geniet, Jaco. Dankie vir die terugvoer. Ons hoop jy kom kuier gou weer.

Villa Mariss Guest House
Cheri H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheri H

Uitstekende verblyf en diens.

Marista, baie dankie vir die vriendelike ontvangs. Jou gastehuis is pragtig en baie netjies. Dankie vir die heerlike ontbyt elke oggend. Ons sien jou vir seker weer!

Villa Mariss Guest House se terugvoer

Baie dankie Cheri, dit was so lekker om julle hier te kon ontvang. Julle moet beslis weer kom kuier! Ons sien baie uit daarna.

Villa Mariss Guest House
Teresa-ann R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa-ann R

Gemaklik, netjies en goeie gasvryheid.

Ons was vriendelik verwelkom. Die kamers en die res van die gastehuis was netjies en skoon. Die ontbyt wat ingesluit is, was heerlik gewees en meer as wat ons verwag het. Ons sal definitief weer daar oorbly.

Villa Mariss Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is bly jul het die verblyf en ontbyt geniet! Dit was regtig 'n plesier om jul by ons te hê en ons sien uit na jul volgende kuier.

Villa Mariss Guest House
Jacqueline Y - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline Y

Super hosts and value for money.

The hosts are just amazing. They were super helpful, we had a nice chat and they are easy to communicate with. Breakfast was yummy! And the hostess made it very early in the morning with a smile. I would recommend this guesthouse to anyone. It is central, close to Cape Gate shopping centre and right next to the Mediclinic.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike gashere en waarde vir geld.

Gashere was net wonderlik, so hulpvaardig. Ons het lekker gesels en hulle is maklik om mee te kommunikeer. Ontbyt was lekker! Die gasvrou het dit sommer vroeg die oggend met 'n glimlag voorberei. Ek sal hierdie gastehuis aan enigiemand aanbeveel. Dis sentraal, naby Cape Gate Mall en reg langs die Mediclinic.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Villa Mariss Guest House se terugvoer

Thank you so much Jacqueline, it was such a pleasure having you here with us. We really enjoyed your stay, although short. and we look forward to your many more next visits. Best regards

Villa Mariss Guest House
Working On Fire (pty) Ltd N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Working On Fire (pty) Ltd N

Ideaal vir sakereis.

Die kamer is klein, maar absoluut gemaklik en gerieflik genoeg. Dit is heeltemal geskik vir sakereise. Mense is vriendelik en baie behulpsaam. Dankie.

Madelyn A - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelyn A

Nice!

Dit was 'n heel aangename verblyf.

Villa Mariss Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Madelyn. Dit was regtig aangenaam om julle hier by ons te kon hê. Hoop om julle sommer gou weer te sien!
Beste Groete,
Marista.

Villa Mariss Guest House
Trevor L - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor L

Uitstekend!

Baie dankie dat julle ons by Villa Marris laat bly het. Ons het die beste tyd daar beleef en die eienaars se gasvryheid was vir ons uitstekend. Dit sal altyd ons plek wees as ons terug Kaap toe later die jaar. Weerens baie dankie.

Villa Mariss Guest House se terugvoer

Dit was vir ons 'n groot plesier en voorreg om julle by ons te gehad het! Ons sien beslis uit na jul volgende kuier!

Villa Mariss Guest House
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiplingweg 20, Windsor Park, Kraaifontein, 7570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0c89f4c4cdff1c1c3ef09a648dcc9df7b988915ddfd77eb9297954cc7cdadde86b9e8d14174f1663f7977c9b5b4474231c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 20 Kipling Road Windsor Park 7570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.846582912349 18.701039850712

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang