Villa Mariss Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marista Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Jan B - Nov 2023
Algehele gradering
Ons het regtig lekker gebly.
Stephan V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjies, kamer baie gerieflik, vriendelik ontvang.
Rozanne N - Jun 2023
Algehele gradering
Ons het baie welkom gevoel en die hele opset is baie huislik. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam.
Joke V - Jun 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Yolande D - Jan 2023
Algehele gradering
Op kort kennisgewing bespreking gemaak en was baie tevrede met diens.
Ferdie V - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf en die ontvangs en daaglikse diens was uitsonderlik.
Susan E - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig, huislik.
Hector O - Okt 2022
Algehele gradering
Ons kies altyd die veilige parkering opsie. Ons het nie veilig gevoel met die parkering nie.
Lees meerRene N - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik, gemaklik en tuis.
Anton D - Sep 2021
Algehele gradering
Stil, gerieflik, skoon en veilig.
Villa Mariss Guest House se terugvoer
Dankie vir die goeie terugvoer, dit was lekker om jul by ons te hê. Sien baie uit na jul volgende kuiertjie.
Constant S - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekende geriewe. Gasvrye mense.
Alwyna C - Sep 2020
Algehele gradering
Baie rusting en still en personeel baie vriendelik en behulpsaam.
Villa Mariss Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer, dit was so lekker om jou hier by ons te he en sien ons uit na jou volgende besoek.
Jaco C - Feb 2020
Algehele gradering
Super convenient, close to mall.
Villa Mariss Guest House se terugvoer
Ons het jou kuiertjie baie geniet, Jaco. Dankie vir die terugvoer. Ons hoop jy kom kuier gou weer.
Cheri H - Mrt 2019
Algehele gradering
Uitstekende verblyf en diens.
Villa Mariss Guest House se terugvoer
Baie dankie Cheri, dit was so lekker om julle hier te kon ontvang. Julle moet beslis weer kom kuier! Ons sien baie uit daarna.
Teresa-ann R - Jan 2019
Algehele gradering
Gemaklik, netjies en goeie gasvryheid.
Villa Mariss Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is bly jul het die verblyf en ontbyt geniet! Dit was regtig 'n plesier om jul by ons te hê en ons sien uit na jul volgende kuier.
Jacqueline Y - Mei 2018
Algehele gradering
Super hosts and value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlike gashere en waarde vir geld.
Gashere was net wonderlik, so hulpvaardig. Ons het lekker gesels en hulle is maklik om mee te kommunikeer. Ontbyt was lekker! Die gasvrou het dit sommer vroeg die oggend met 'n glimlag voorberei. Ek sal hierdie gastehuis aan enigiemand aanbeveel. Dis sentraal, naby Cape Gate Mall en reg langs die Mediclinic.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Villa Mariss Guest House se terugvoer
Thank you so much Jacqueline, it was such a pleasure having you here with us. We really enjoyed your stay, although short. and we look forward to your many more next visits. Best regards
Working On Fire (pty) Ltd N - Aug 2018
Algehele gradering
Ideaal vir sakereis.
Madelyn A - Aug 2018
Algehele gradering
Nice!
Villa Mariss Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Madelyn. Dit was regtig aangenaam om julle hier by ons te kon hê. Hoop om julle sommer gou weer te sien!
Beste Groete,
Marista.
Trevor L - Jan 2017
Algehele gradering
Uitstekend!
Villa Mariss Guest House se terugvoer
Dit was vir ons 'n groot plesier en voorreg om julle by ons te gehad het! Ons sien beslis uit na jul volgende kuier!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiplingweg 20, Windsor Park, Kraaifontein, 7570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang