Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Mariss Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Jan B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Ons het regtig lekker gebly. Heerlike blyplek. Veilig, stil en privaat. Sal vir seker weer daar gaan oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Baie netjies, kamer baie gerieflik, vriendelik ontvang. Het deelgeneem aan 'n kompetisie by Kraaifontein Skietbaan. Ek kan dit aanbeveel vir enige iemand wat verblyf naby soek. Esther het baie goed vir ons gesorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozanne N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Ons het baie welkom gevoel en die hele opset is baie huislik. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Veilig, naby winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joke V
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Home away from home. Kindest, most accommodating hosts. I will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Op kort kennisgewing bespreking gemaak en was baie tevrede met diens. Diens was vinnig en verblyf baie netjies en skoon. Gasheer het ons ontvang en was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdie V
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Heerlike verblyf en die ontvangs en daaglikse diens was uitsonderlik. Dit was 'n wonderlike plek om by te bly en het gevoel soos huis weg van die huis af. Esther en haar man laat mens verskriklik welkom en tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan E
1 nag
5.0
Apr 2022

Rustig, huislik. Ons was vriendelik verwelkom. Alles was mooi duidelik verduidelik. Die kamer is alles en meer as op die foto. Die ontbyt was baie lekker. Ons het die tuin baie geniet. Die gasvrou het soveel moeite gedoen, ons was 3 dames en sy het die beddens verdeel in 3 elk beddens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hector O
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Okt 2022

Ons kies altyd die veilige parkering opsie. Ons het nie veilig gevoel met die parkering nie. Ons was op pad om die naweek te gaan kamp en moet letterlik al ons kamptoerusting uit ons voertuig verwyder omdat dit nie veilig gevoel het om dit in te los nie. Alhoewel die kamer lyk soos op die foto en skoon is, is die matras en kussings deurgelê en moet vervang word. Die WiFi skakel aan en af. Dit word nie duidelik op die webblad aangedui dat gaste deur die eienaars se privaat kombuis en leefarea moet stap met al hul bagasie om toegang tot die kamer te kry nie. Dit maak dit baie ongemaklik. Dis ook nie duidelik dat ontbyt by hierdie spesifieke kamer nie ingesluit is nie - dit maak die prys vir hierdie spesifieke area baie hoog.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Rene N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Gerieflik, gemaklik en tuis. Ons was met ope arms ontvang en het onmiddellik tuis gevoel. Die kamers was ten volle toegerus en baie netjies. Dit was perfek vir ons. Die Oom en Tannie se gasvryheid is prysloos en ons is ten einde hartseer weg, want hulle het vriende geword. Baie dankie vir 'n wonderlike kuier. Die gastehuis kry 'n 8 uit 5 vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Stil, gerieflik, skoon en veilig. Die eienaars is daar om te help met enige iets. Kamers is modern en netjies. Die ontbyt is n groot verrassing. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marista
Villa Mariss Guest House
Dankie vir die goeie terugvoer, dit was lekker om jul by ons te hê. Sien baie uit na jul volgende kuiertjie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marista Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiplingweg 20, Windsor Park, Kraaifontein, 7570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0c89f4c4cdff1c1c3ef09a648dcc9df7b988915ddfd77eb9297954cc7cdadde86b9e8d14174f1663f7977c9b5b4474231c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 20 Kipling Road Windsor Park 7570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.846582912349 18.701039850712

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang