Villa Mariss Guest House
Kry 10% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiplingweg 20, Windsor Park, Kraaifontein, 7570, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 100R990 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Villa Mariss Guest House is in die Noordelike Voorstede van die Wes-Kaap geleë, net 1 km vanaf die Cape Gate Winkelsentrum, en 'n kort entjie se ry vanaf die Kaapstad Internasionale Lughawe. Die gastehuis is ideaal vir sake- of ontspanningsverblyf en bied groot waarde, styl, gemak en hartlike gasvryheid om jou van die begin af tuis te laat voel.
Verblyf word gebied in gerieflike, smaakvol versierde en suite-gastekamers. Elke kamer beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale, warm en koue lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n haardroër en 'n werkspasie. Die kamers word daagliks skoongemaak.
Gaste kan gebruik maak van 'n patio buite met braaigeriewe en 'n aangewese rookarea. Ontbyt kan op versoek met inkloktyd gereël word en 'n ekstra koste sal van toepassing wees.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marista Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Kiplingweg 20, Windsor Park, Kraaifontein, 7570, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Mariss Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiplingweg 20, Windsor Park, Kraaifontein, 7570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang