Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Mariss Guest House

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiplingweg 20, Windsor Park, Kraaifontein, 7570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Villa Mariss Guest House is in Kaapstad se Noordelike Voorstede, net 1 km vanaf die Cape Gate Winkelsentrum en 'n kort entjie se ry van Kaapstad Internasionale Lughawe af. Die gastehuis is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers. Hier kry jy uitstekende waarde vir geld, styl, gerief, en hartlike gasvryheid wat jou op jou gemak sal laat voel van die begin af.

Ons bied verblyf in gerieflike, smaakvol versierde, en suite-gastekamers. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n haardroër en werkspasie. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Gaste het toegang tot die stoep se braaigeriewe en dit is 'n rookarea. Ontbyt kan op versoek en teen 'n ekstra koste bedien word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Jan B
Besigheidsreis
5.0
Ons het regtig lekker gebly. Heerlike blyplek. Veilig, stil en privaat. Sal vir seker weer daar gaan oorslaap.
Nov 2023
Stephan V
Saam met vriende
5.0
Baie netjies, kamer baie gerieflik, vriendelik ontvang. Het deelgeneem aan 'n kompetisie by Kraaifontein Skietbaan. Ek kan dit aanbeveel vir enige iem...
Sien meer
Sep 2023
Rozanne N
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het baie welkom gevoel en die hele opset is baie huislik. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Veilig, naby winkels.
Jun 2023
Joke V
5.0
Home away from home. Kindest, most accommodating hosts. I will definitely be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2023
Yolande D
Saam met lewensmaat
5.0
Op kort kennisgewing bespreking gemaak en was baie tevrede met diens. Diens was vinnig en verblyf baie netjies en skoon. Gasheer het ons ontvang en wa...
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marista Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Kiplingweg 20, Windsor Park, Kraaifontein, 7570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Mariss Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiplingweg 20, Windsor Park, Kraaifontein, 7570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0c89f4c4cdff1c1c3ef09a648dcc9df7b988915ddfd77eb9297954cc7cdadde86b9e8d14174f1663f7977c9b5b4474231c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 20 Kipling Road Windsor Park 7570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.846582912349 18.701039850712

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang