Villa Mariss Guest House
Kry 10% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiplingweg 20, Windsor Park, Kraaifontein, 7570, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 200R1 080 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Villa Mariss Guest House is in die Noordelike Voorstede van die Wes-Kaap geleë en is net 800 m vanaf die Cape Gate Onkologiesentrum en net 'n entjie se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Dié verblyf bied verskeie eenhede wat elk slaapplek vir 2 tot 4 gaste het. Elke eenheid het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.
Ander geriewe sluit 'n TV, gemeenskaplike braai-area, yskas, lugversorging en haardroër in.
Alhoewel sommige van die kamers deel van die huis vorm, het gaste privaatheid.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marista Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Kiplingweg 20, Windsor Park, Kraaifontein, 7570, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Mariss Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiplingweg 20, Windsor Park, Kraaifontein, 7570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang