Villa Maroela Game Lodge
Beskrywing
Elke kampplek het braaigeriewe en water- en elektrisiteitspunte. Die ablusiegeriewe het storte, toilette en 'n bad in die vroue-afdeling. Daar is ook opwasgeriewe met warm water. Die kampgronde is naby die swembad vir dagbesoekers en die mini-gholfbaan.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Etes is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
Kinders onder die ouderdom van 2 jaar woon gratis, maar ouers moet hulle eie matrasse of kampbedjies vir die kind saambring.
'n Kampkot met 'n matras en line kan voorsien word indien ekstra gaste ebspreek word.
Hout vir boma kan teen ekstra koste voorsien word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed wat omskep kan word in 2 enkelbeddens op versoek. Die gaste het toegang tot 'n gesaamentlike ablusieblokke met toilette, storte en wasbakke.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Etes is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
Kinders onder die ouderdom van 2 jaar woon gratis, maar ouers moet hulle eie matrasse of kampbedjies vir die kind saambring.
'n Kampkot met 'n matras en line kan voorsien word indien ekstra gaste ebspreek word.
Hout vir boma kan teen ekstra koste voorsien word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Hotel het 8 kamers en 'n gemeenskaplike kombuis en leefarea. Elke kamer het 'n dubbel- en enkelbed. Ekstra kampbeddens is beskikbaar teen 'n ekstra fooi. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n groot etenstafel waar gaste hul etes saam kan geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Etes is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
Kinders onder die ouderdom van 2 jaar woon gratis, maar ouers moet hulle eie matrasse of kampbedjies vir die kind saambring.
'n Kampkot met 'n matras en line kan voorsien word indien ekstra gaste ebspreek word.
Hout vir boma kan teen ekstra koste voorsien word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Bungalows het elk 4 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en die gebou lei na 'n klein hout stoep. Die badkamers word voorsien van warm water deur middel van 'n donkie-geiser wat met hout gestook word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Tentverblyf
Huisreëls
Etes is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
Kinders onder die ouderdom van 2 jaar woon gratis, maar ouers moet hulle eie matrasse of kampbedjies vir die kind saambring.
'n Kampkot met 'n matras en line kan voorsien word indien ekstra gaste ebspreek word.
Hout vir boma kan teen ekstra koste voorsien word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die boskothuise het elk 3 slaapkamers en is geskik vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel die tweede badkamer wat 'n stort, toilet en wasbak het. Die kombuis is met 'n drieplaatstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Etes is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
Kinders onder die ouderdom van 2 jaar woon gratis, maar ouers moet hulle eie matrasse of kampbedjies vir die kind saambring.
'n Kampkot met 'n matras en line kan voorsien word indien ekstra gaste ebspreek word.
Hout vir boma kan teen ekstra koste voorsien word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 228 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R37, Deel 10 van Deelkraal Plaas 22, Polokwane, 0699, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang