Villa Med 12
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 9 Jul 2024 tot 30 Nov 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elandstraat 1, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 499R1 349 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Villa Med 12 is 'n oulike woonstel op die grondverdieping in 'n gesinsvriendelike kompleks in Dolphin-singel naby Thompsons Bay in Shaka's Rock. Dit is net 'n entjie se stap vanaf Willard-hoofstrand in Ballito. Dit is ook gerieflik naby Checkers. Die Noordkus bied 'n rits restaurante en koffiewinkels wat net 'n paar minute van die kompleks af is.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Elke kamer het of 'n dakwaaier of lugversorging.
Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n slim-TV en sitplek. Gaste moet asb. met hulle eie aanmeldbesonderhede inteken. Hierdie area lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels en gasbraaigeriewe.
Gratis WiFi en parkeerplek is beskikbaar. Gaste kan gebruikmaak van die kompleks se gemeenskaplike geriewe wat 'n swembad en braai-area insluit.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 85
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Elandstraat 1, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Villa Med 12 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Willard's Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elandstraat 1, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal