Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Med

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Madga Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 93 resensies vir Villa Med
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Chimorne V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chimorne V

Die linne is van uitstekende gehalte. Ons het lekker warm geslaap.

Dankie, ons het heerlik gebly. Die linne is van uitstekende gehalte. Ons het lekker warm geslaap en heerlik gestort. Koffie/tee word voorsien saam met beskuit. Pragtige kamer.

Chimorne V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chimorne V

Dankie, ons het lekker gebly. Linne was van fantastiese gehalte en ons het heerlik warm geslaap.

Dankie, ons het lekker gebly. Linne was van fantastiese gehalte en ons het heerlik warm geslaap. Lekker gestort met warm water.

Leonie K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie K

Baie lekker gebly, rustige area en eienaars is hartsmense!

Sien sterre.

Lourenco M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourenco M

Ek het vir werk gereis, geen probleem gehad.

Dit was baie lekker, rustig en privaat, goed geleë.

Villa Med se terugvoer

Lourenco, baie dankie vir jou mooi terugvoer.
Mag jy 'n geseënde dag hê,
Elansa

Villa Med
Braam C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam C

Ideaal geleë, skoon en netjies.

Die eenheid was netjies skoon en ideaal geleë. Daar is min plekke wat bied wat ek vra, en dit is 'n eenheid wat goed uitgelê is vir 'n gesin om te oornag en self 'n bietjie langer te bly.

Johannes Hendrik W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes Hendrik W

Dit was baie lekker.

Dit was baie aangenaam en ons sal beslis weer daar gaan boek.

Mike Du Plooy D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike Du Plooy D

Uitstekende diens en gasvryheid.

Uitstekende gasvrou. Veilig en gerieflik. Baie maklik om Villa Med te vind.

Hannes G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes G

Alles was skoon en netjies, presies soos die foto's.

Dankie vir die vriendelike diens.

Braam C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam C

Pratige eenheid vir die gesin.

Netjiese, skoon eenheid en ideaal vir die kort oorbly vir die gesin, met lekker oop spasie om die gedagtes skoon te maak op die perseel. Vriendelike diens en voorwaar waarde vir geld.

Natasha V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V

Besig.

Het nie veel tyd gehad om enige iets te doen, was daar vir Super 8 hokkie toernooi. Was eers laat in kamer gewees. Bietjie beknop gewees vir al vier van ons in die kamer.

Erick L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erick L

Lekker

Sien sterre.

Maryka K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryka K

Tevrede, waarde vir geld, vriendelike diens.

Die eenheid waarin ons gebly het was skoon, netjies en lekker cosy gewees. Dis perfek vir oornag reisigers en het veilige parkering vir die voertuie.

Marietjie D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie D

Het net oorgeslaap.

Het net daar oorgeslaap.

Natashja H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natashja H

Baie vriendelike mense en ons het lekker en veilig geslaap.

Dankie.

Chantele Schutte S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Chantele Schutte S

Ons het oornag vir een aand.

Sal Villa Med aanbeveel vir oornagverblyf. Eienaars is baie behulpsaam en tegemoetkomend.

Hannalie C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hannalie C

Baie lekke rustig.

Was baie rustig vir die kort rukkie wat ons daar was. Naby restaurante en winkels. Kamer het selfs pamflette gehad wat jy kon gebruik om kos te bestel.

Jacolet B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacolet B

Gerieflike oornagfasiliteit.

Waarde vir geld. Gerieflike groot stort met genoeg warm water en lieflike waterdruk. Die beddens is 5-ster gemak. Koffiemaakgerief en 'n groot yskas/vrieskas. Vir 3 volwassenes is dit effe beknop as almal gelyktydig doenig is, maar andersins 'n baie goeie keuse vir korttermynverblyf. Baie veilige parkering en 'n pragtige grasperk om op te ontspan.

Hentie C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hentie C

Baie mooi plek.

Baie lekker gebly vir een aand.

Naomi M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Naomi M

Oornag.

Ons was 'n gesin van 4 en die oornag het voldoen aan ons vereistes. Die kamer was netjies maar nie baie skoon nie. Ons is nie in kennis gestel van die loadshedding nie. Ek moes die eienaar kontak vir die wifi password.

Elma V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma V

Huis weg van jou huis!

Netjiese, skoon kamers en 'n uiters sorgsame gasvrou.

Karen M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M

Pragtige, netjiese en skoon verblyf.

Sal definitief aanbeveel.

Elizabeth T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth T

Is baie vriendelik verwelkom.

Kamer bietjie klein maar gerieflik. WiFi gehad ook. Het gevra vir enige aanbevelings vir verbeteringe.

Kobus F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus F

Rustige omgewing en atmosfeer.

Privaat en gasvrou Magda baie vriendelik en behulpsaam.

Elvira G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elvira G

Die gastehuis lewer puik diens.

Gastehuis is netjies, kamers is ruim. Laat mens onmiddellik tuis voel. Hulle is ook kiddies vriendelik. Genoeg parkering en heerlike braai area. Ek was 100% tevrede.

Villa Med se terugvoer

Elvira, baie baie dankie vir die mooi terugvoer. Julle was wonderlike gaste waardeer dit baie.
Julle is altyd weer welkom.

Villa Med
Jennifer O - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jennifer O

Quiet, relaxing. The owner was so great and respectful.

We were very happy to stay there, the place was clean. Safety was good.

Lolene J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lolene J

Vriendelik ontvang, heerlik gebly, bekostigbare verblyf.

In die huidige ekonomiese omstandighede, was dit regtig 'n bekostigbare plek om te oornag en steeds was dit 'n aangename ervaring.

Gerda R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda R

Baie netjies en skoon.

Plekkie was skoon en netjies en verblyf was aangenaam.

Piet B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet B

Gerieflik en gemaklik.

Waarde vir geld en gerieflik.

Timothy P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Timothy P

Perfek vir ons behoefte op die dag.

Het slaapplek benodig en ons was goed ontvang, dankie.

Antonette L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antonette L

Was heerlik en rustig.

Vriendelike diens en netjiese plek.

Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Norman M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norman M

Baie vriendelike diens. Netjiese kamer.

Ons het alles gekry wat ons verwag het.

Anjelica M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anjelica M

This was the best experience ever. Everything was nearby.

Well done! Keep up the good work.

Patricia H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia H

Baie lekker en vriendelike mense.

Goeie ontvangs gehad. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Marieke D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieke D

Baie netjies en skoon.

Sien sterre.

Charl P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charl P

Verjaarsdag in Klerksdorp.

Ons familie het bymekaargekom vir 'n verjaarsdag en het gaan oornag in Villa Med.

Mari R - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari R

Netjies en skoon.

Perfekte plek om oor te slaap vir hospitaalbesoeke.

Deonicia V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deonicia V

Gerieflik.

Altyd vriendelike diens.

Chanelle R - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Chanelle R

Aaklig, sonder krag vir 13 ure gesit by die gastehuis.

Die plek is besonders netjies en pragtig maar ongelukkig was my ervaring nie van die beste nie. Ons het daar aangekom en die krag was af gewees (weens dit kon ek nie klaarmaak vir die troue nie en moes uitry na familie toe om hulle krag te gebruik om klaar te maak vir die troue). Ons het weer na 12pm teruggekom en besef die krag is nogsteeds af en alles is pikdonker. D.w.s krag was af gewees vir 13ure. Hulle het glad nie plan voorsien hiervoor nie, ek voel dis onaanvaarbaar vir 'n gastehuis.

Villa Med se terugvoer

Hi Chantel,

Ek is bitter jammer. Eskom het vir ons gese die krag kom 4uur die middag.
Aan en dit het eers twintig voor vyf aan gekom. Dit het weer die nag twaalf uur af gegaan tot.
Na vier die oggend. Jammer vir dit ongerief die krag was in Eskom se hande ons kom niks daaraan gedoen het nie. Die buite ligte het wel gebrand. Lekker daggie. Magda





Villa Med
Lucky Adelaide P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucky Adelaide P

My stay was amazing and the place is awesome.

The rooms are clean, convenient and have a 3-star feeling. The place is accessible to a hospital or mall. The staff amazing people. I was home from home.

Jacques S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S

Ontspannend, rustig.

Bestuur baie vriendelik, kamer was altyd skoon gemaak, aircon baie gehelp met die hitte en lekker swembad vir afkoel. Naby winkels en baie stil omgewing.

Marinda B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B

Heerlik!

Baie dankie Magda vir jul gasvryheid en vriendelikheid. Dit voel soos huis, al is dit weg van die huis. Dit was regtig vir ons baie lekker om by Villa Med oor te slaap. Ons sal vir seker weer daar oornag.

Villa Med se terugvoer

Baie dankie Marinda vir die pragtige boodskappie waardeer dit.
Jul is so welkom by ons. sien uit vir jul volgende kuiertjie.

Lekker daggie.
Magda

Villa Med
Nico P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico P

Heerlike verblyf en sonder enige probleme.

Baie goeie verblyf met baie vriendelike behandeling van die personeel.

Alicia B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia B

Baie gemaklik en mooi.

Mooi kamers en baie goeie kliëntediens. Sal definitief aanbeveel.

Marelize W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize W

Fantasies.

Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

Natasha G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha G

Netjiese verblyf met baie vriendelike diens.

Die diens was baie goed en verblyf was netjies en presies wat ons benodig het.

Marlene S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene S

Baie netjies, skoon en veilig.

Ons het lekker gebly, die bestuur was behulpsaam en vriendelik. 'n Mikrogolf, borde en eetgerei sal 'n aanwins wees.

Elsebie H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsebie H

Value for money.

We were met with friendliness from the start, what a pleasant stay. Well done Villa Med, may you grow from strength to strength.

Johann V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

100%

Alles in orde. Alles positief. Ons sal weer by Villa Med oornag.

Theuns D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns D

Extremely friendly, great hospitality and excellent service orientation.

As we travel frequently throughout SA, we stay at various guest lodges or self catering accommodation we deal with many different people. I wish to compliment the team at Villa Med, namely Magda from Villa Med. We stayed at Villa Med ─ Santorini and Marilyn for 4 nights. During our stay we experienced excellent hospitality from Magda and her ladies. Extremely friendly and eager to assist with the slightest query for both the self catering and the 2nd room. We were checked on daily to ensure all was to our comfort and satisfaction. Magda really went the extra mile to ensure our stay at Villa Med was a great experience. Compliments to Magda and her ladies. Service excellence, hard to find in this day and age.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ongelooflik vriendelik, goeie gasvryheid en goeie diens.

Ons reis gereeld deur SA en bly by verskillende plekke. Die span van Villa Med verdien eer, veral Magda. Ons het vir 4 nagte hier oorgebly. Die gasvryheid was wonderlik. Ongelooflik vriendelik en altyd bereid om te help. Hulle het daagliks gevra of alles reg is en Magda het die ekstra myl geloop.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Pieter S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S

Baie lekker.

Als was goed en skoon. Het al voorheen hier gebly en sal weer.

Dezlinn C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dezlinn C

Enjoyed staying there and service was good.

See star rating.

Richard F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Richard F

Sal def weer besoek.

Vriendelike diens en baie netjies en gerieflik.

Nico P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico P

Aangename verblyf.

Die ontvangsdame, Magda, was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal baie beslis weer by die gastehuis gaan oornag. Baie rustige omgewing.

Adele G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adele G

Netjies en vriendelike verblyf.

Was tevrede met goeie netjiese verblyf.

Tillie D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tillie D

Baie vriendelike ontvangs, netjies en skoon plek.

Vir die prys wat 'n mens betaal is dit die moeite werd om hier te bly. Die ontvangs was vriendelik en alles was skoon en netjies, alhoewel nie luuks nie. Iets soos 'n haardroër ontbreek en die handdoeke was 'n bietjie gehawend ('n gat in gehad). Die stort se warm kraan het ook baie geraas en 'n mens moet dit heeltemal oopmaak voor die warm water uitkom. Dit is egter klein goedjies wat reggestel kan word en die netheid en vriendelikheid maak op daarvoor.

Villa Med se terugvoer

Hi Tillie,
Jammer vir die ongerief, sal dadelik aandag daaraan gee.
Magda

Villa Med
Vina P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vina P

Gerieflik ingerig en vriendelike diens.

Naby geleë, vriendelike ontvangs, netjies en skoon, alles wat mens verlang.

Hannelie P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie P

Dit was 'n absolute plesier om daar te bly van die begin tot die einde.

Baie naby aan die hospitaal. Veilig en privaat. Ongelooflik lekker geslaap. Baie aangename mens.

Corlia S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia S

Gemaklik en gerieflik.

Netjiese kamers vir gemaklik en gerieflike verblyf.

Charmaine F - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine F

Baie lekker atmosfeer.

Lucille is so nice mens. Het so lekker met haar gesels.

Marike S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike S

Baie vriendelik, netjies en skoon.

Ons het baie lekker gebly en alles was skoon en netjies. Is baie vriendelik verwelkom.

Hanna T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanna T

Gerieflik en behulpsaam.

Lieflik skoon, met vriendelike gasvrou. Parkering effens moeilik om te navigeer, maar dit is veilig en sekuur.

Jaco J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco J

Gerieflik en naby aan Anncron Hospitaal.

Gerieflike selfsorg-eenheid net om die hoek van Life Anncron Hospitaal.

Lida B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lida B

Aangeneem.

Kort net 'n asblik in die kamer.

Jaco M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco M

Bsie netjiese verblyf, goed geleë.

Goeie, bekostigbare opsie naby hospitaal. Sal dit definitief aanbeveel en weer daar gaan bly.

Charmain V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charmain V

Netjies, skoon en goed geleë.

Vriendelike personeel.

Stephanie V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie V

Rustigheid en gemoedsrus.

Ek kan met alle eerlikheid Villa Med aanbeveel. Gasvry, vriendelike mense, selfs die hond is te dierbaar, baie liefdevol. Daar is nie 'n geraas nie. Kon heerlik by die swembad ontspan. Voel asof jy by jou eie mense gaan kuier, voel nie soos 'n vreemdeling nie. Heerlik gesels met Lucille, pragtige mens.

Danie D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D

Baie rustige en stil plekkie.

Ons was baie vriendelik ontvang en die kamer was baie netjies en skoon. Ons sal definitief weer gebruik maak van die gastehuis.

Annel Z - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annel Z

Skoon, netjies en gerieflik.

Pragtige, stil en veilige omgewing. Kamers is skoon en keurig versier, goeie waarde vir die geld. Die lugversorging is fantasties. Sommige mense in ons groep was ongemaklik met oop badkamers. Marilyn Monroe-kamer het nie water gehad nie, gelukkig kon ons by die ander kamers gaan stort. 'n Haardroër in die kamer sal verwelkom word. Ons sal definitief weer kom.

Villa Med se terugvoer

Die stort in Merlyn Moenroe is darem uitgesorteer en werk weer. Dankbaar daarvoor. Ongelukkig het die gaste wat in Merlyn Monroe geslaap het, in die kamer gerook met 'n rook verbode bordjie in die kamer. Ek is bly die res van die gaste het darem lekker gebly.

Villa Med
Stephanie B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie B

Great stay, thank you.

Room was clean, great stay.

Frans V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans V

Uitstekend, hulpvaardig en vriendelike personeel.

Sal enige tyd weer van Villa Med gebruik maak.

Frikkie R - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie R

Alles wat nodig is in een.

Vriendelike en hulpvaardige ontvangs. Skoon, netjies en die lugversorger is 'n pluspunt. Kan dalk oorweeg om 'n klein mikrogolfoondjie in die kamer te plaas. Andersins uitstekende waarde vir geld. Sal beslis weer daar oorslaap. Baie dankie.

Wilna M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna M

Dit was awesome om daar te kuier! Lucille is 'n uitstekende gasvrou!

Baie dankie vir die wonderlike gasvryheid en uitstekende diens! Dit is regtig 'n fantastiese tuiste om te besoek. Dit is baie sentraal naby die hospitale maar tog in 'n lekker stil area!

Louis V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V

Baie lekker gebly. Alles pragtig en in goeie toestand. Hulp altyd daar en ondersteunend.

Lekker gerieflike blyplek wat in 'n baie veilige area geleë is, naby winkels.

Frikkie R - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie R

Uitstekende waarde vir geld.

Villa Med het het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer omdat ons laat die aand eers sou arriveer. Baie dankie vir die vriendelike diens en opvolgoproepe om te verneem of alles nog in orde is. Sal dit enige tyd weer gebruik en aanbeveel.

Rose T - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose T

Baie vriendelik en puik diens.

Stil rustig en vriendelik.

Rentia V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rentia V

Baie goeie diens.

Sien sterre.

Philip D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip D

Tevrede.

Parkering is 'n probleem met 'n groot motor

Jaco V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V

Vriendlike ontvangs, sakpasverblyf.

Ontvangs was baie vriendelik, elke interaksie met die bestuurder/eienaar was aangenaam. Kamer was skoon en netjies. Omgewing kom voor as veilig en rustig. Ek het oorgeslaap saam met my vrou en kleuter en ons het gemaklik gebly. Die kamer was bietjie knap vir die drie van ons maar vir die prys wat ons betaal het kan ons nie kla nie. Al negatiewe kommentaar is dat die kamer nie 'n badkamerdeur het nie, as jy alleen reis is dit nie 'n probleem nie, maar as jy as gesin reis is 'n badkamerdeur noodsaaklik.

Jaco V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Jaco V

Teleurstellend.

Ek het die "Cars" kamer bespreek. Die parkeerplekke is knap en swak uitgelê, beslis nie vir groter voertuie bedoel nie. Daar is 'n rookplek/hoek reg voor hierdie kamer en by ons aankoms was die vensters oop en die kamer het na rook gestink. Ek het so op pad uit toe ons gaan eet het die lugreëling aangesit om te poog om die rook reuk uit te kry. Ongelukkig met ons terugkoms uitgevind die lugreëling werk nie. Omdat dit reeds laterig was het ek nie die nut gesien om te gaan kla nie. Die voordeur van die kamer het riffelglas panele wat mens steeds toelaat om elke beweging in die klein gangetjie te sien. Ek neem aan dieselfde geld van buite af in. Die stort het 'n lelike bruin aanpaksel in hoeke en kante wat 'n vuil gevoel laat. Om alles te kroon het die "vriendelike" waghond sy been teen my bagasie gelig terwyl ek besig was om dit in laai voor ek vertrek. Als gesê het ek seker gekry waarvoor ek betaal het. Ek sal.nie die plek aanbeveel nie. Jammer.

Villa Med se terugvoer

More, Dankie vir u terugvoer. Ek gee onmiddelik aandag daaraan. Indien u ooit besluit om weer van ons gebruik te maak, kan u gerus met enige probleem dadelik met my kontak en ek sal dadelik daaraan aandag gee om te verseker jou verblyf is 'n goeie ondervinding.

Villa Med
Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Laurette S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurette S

Pragtige plek, wonderlike mense.

Lucille is 'n gasvrou duisend. Villa Med is pragtig en dit het ons verwagtinge oorskry. Sal beslis weer daar oornag as ek weer in die omgewing is. Beveel dit 100% aan.

Dawid V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid V

Brilliant!

The best night’s rest we had in a long long time! The Marilyn Monroe room is stylish and crisp clean and the same compliments for the rest of Villa Med. Well done Lucille and thank you. We will definitely be back.

Marnene V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnene V

Baie lekker.

Baie dankie aan Lucille, ons het ons verblyf baie geniet by Villa Med, Baie dankie vir jou gasvryheid en vriendelike Verwelkoming. Ons was wel baie kort daar maar sal definitief weer van julle gebruik maak as ons in die omgewing is en sal julle definitief aanbeveel aan al ons vriende. Weereens baie dankie.

Marissa P - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marissa P

Lucille was baie gasvry en behulpsaam, dankie vir heelike verblyf!

Skoon, netjies, veilige parkeerplek. Lucille doen baie moeite om mens tuis te laat voel!

Nonnie V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nonnie V

Bekostigbare, rustige en gemaklike oornagverblyf.

Die ontvangs was vriendelik en professioneel. Die kamer keurig en smaakvol versier. Die fasiliteite is voldoende en gerieflik. Lekker rustige omgewing.

Tom S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tom S

Goeie ligging, baie netjies, veilige parkering.

Daar kan net gekyk word na ten minste 'n klein yskassie en mikrogolfoond. Ons het wegneemetes gaan koop en moes dit dadelik eet, want daar is geen mikrogolfoond nie. Het vir my 'n paar biere gekoop en moes dit ook klaar drink, daar was geen yskas nie.

Noluthando M - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noluthando M

Great place.

Really warm welcome, beautiful setting and great owner. Thanks.

Villa Med se terugvoer

Thank you, Noluthando. I am looking forward to your next visit!

Villa Med
Tercia M - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tercia M

Baie netjiese, skoon en goed toegeruste eenheid!

Was bietjie ongemaklik omdat die badkamer nie privaat is nie. Die lugversorger was 'n dubbele pluspunt omdat dit ysig was tydens die hokkietoernooi en ons dan na 'n warm kamer kon terugkeer saans.

Liesbet G - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesbet G

Baie lekker gebly!

Baie dankie!

Elmin V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmin V

Gastehuis is baie netjies en prakties.

Die hele gastehuis is baie mooi uiteengesit en genoeg parkering vir al die gaste. Baie skoon en netjies. (Ongelukkig was daar nie genoeg warm water vir twee mense nie.)

Villa Med se terugvoer

Waterdruk reggestel en probleem nou uitgesorteer!

Villa Med
Corrie B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie B

Netjies en goed vir oorslaap.

Die kamers is klein, maar goed genoeg vir oorslaapgeriewe.

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rothmanstraat 4, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b7874ca0475b3a1967a1007474efda201334a972aca71a13f8990780e27e800637a52830574a2851d71603c7b65bc4c3e9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 93 5 1 5 4 Rothman Street Wilkoppies 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -26.843458034082 26.670041457672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang