Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Med

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Chimorne V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Die linne is van uitstekende gehalte. Ons het lekker warm geslaap. Dankie, ons het heerlik gebly. Die linne is van uitstekende gehalte. Ons het lekker warm geslaap en heerlik gestort. Koffie/tee word voorsien saam met beskuit. Pragtige kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chimorne V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dankie, ons het lekker gebly. Linne was van fantastiese gehalte en ons het heerlik warm geslaap. Dankie, ons het lekker gebly. Linne was van fantastiese gehalte en ons het heerlik warm geslaap. Lekker gestort met warm water.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker gebly, rustige area en eienaars is hartsmense! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourenco M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Ek het vir werk gereis, geen probleem gehad. Dit was baie lekker, rustig en privaat, goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madga
Villa Med
Lourenco, baie dankie vir jou mooi terugvoer. Mag jy 'n geseënde dag hê, Elansa

Braam C
1 nag
5.0
Feb 2024

Ideaal geleë, skoon en netjies. Die eenheid was netjies skoon en ideaal geleë. Daar is min plekke wat bied wat ek vra, en dit is 'n eenheid wat goed uitgelê is vir 'n gesin om te oornag en self 'n bietjie langer te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes Hendrik W
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Dit was baie lekker. Dit was baie aangenaam en ons sal beslis weer daar gaan boek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mike Du Plooy D
1 nag
5.0
Des 2023

Uitstekende diens en gasvryheid. Uitstekende gasvrou. Veilig en gerieflik. Baie maklik om Villa Med te vind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Alles was skoon en netjies, presies soos die foto's. Dankie vir die vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Braam C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2023

Pratige eenheid vir die gesin. Netjiese, skoon eenheid en ideaal vir die kort oorbly vir die gesin, met lekker oop spasie om die gedagtes skoon te maak op die perseel. Vriendelike diens en voorwaar waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2023

Besig. Het nie veel tyd gehad om enige iets te doen, was daar vir Super 8 hokkie toernooi. Was eers laat in kamer gewees. Bietjie beknop gewees vir al vier van ons in die kamer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Madga Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rothmanstraat 4, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b7874ca0475b3a1967a1007474efda201334a972aca71a13f8990780e27e800637a52830574a2851d71603c7b65bc4c3e9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 93 5 1 5 4 Rothman Street Wilkoppies 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -26.843458034082 26.670041457672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang