Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Merwede

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir Villa Merwede
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Lisa O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa O

Wonderful!

Totally enjoyed staying here. Excellent room with lovely views. Hosts were very welcoming and helpful. Not forgetting yummy rusks on arrival. Magnificent stay, really felt at home here. Such a wonderful place, comfy couch, DStv, comfy bed, stunning view, excellent hosts.

Este H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este H

Pragtige netjiese plek en baie vriendelik verwelkom.

Het sommer dadelik tuis gevoel. Die plekkie is goed ingerig en baie netjies en het alles wat jy nodig het. Goed geleë en 'n mooi uitsig en vriendelike ontvangs.

Jacqueline V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline V

Gasvry en vriendelik.

Die oom en tannie was vreeslik gasvry. Ons het 'n kort kennis bespreek en daar opgedaag. Alles was netjies en perfek. Sal weer soontoe gaan.

Dina V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina V

Super netjies, ongelooflike uitsig, baie veilig.

Woonstel is goed ingerig, baie netjies met die mooiste uitsig.

Reinier B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinier B

Rustig, veilige en sielsrustige plekkie.

Netjiese huisie by die see wat 'n gesellige tuiste bied.

Claassen E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claassen E

Die eenheid is baie bedagsaam uiteengesit. Dit was gerieflik om daar te woon.

Alles wat 100% netjies en higiënies. Gasvrou en -heer was baie vriendelik en bedagsaam. Lekker rustige atmosfeer en goeie bed en beddegoed. Niks is afgeskeep nie.

Jaco N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco N

Heerlik gebly met ‘n pragtige uitsig.

Heerlik gebly by Rina en Johan. Netjiese woonstel met ‘n pragtige uitsig oor Stilbaai. Goeie waarde vir geld. Sal definitief terugkom.

Magriet P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet P

Baie lekker gebly. Pragtige plek.

Baie baie vriendelik ontvang. Heerlik gebly in pragtige plek. Sal graag weer daar wil bly.

Carin B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin B

Pragtige, netjiese en gemaklike verblyf in Stilbaai.

Villa Merwede bied baie stylvolle, netjiese en gemaklike verblyf in Stilbaai. Die woonstel het ‘n pragtige uitsig en is ten volle toegerus. Ons sal dit beslis aanbeveel vir familie en vriende. Baie dankie aan die vriendelike gasheer en -vrou vir die heerlike verblyf!

Thea J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea J

Puik!

Baie netjiese skoon plekkie met beddegoed so vars soos die môre-dou. Die eienaars is so vriendelik en behulpsaam. Daar was die heel week kragonderbrekings en ons het dit alleenlik agtergekom wanneer dit oorskakel van die kragopwekker na krag. Ek sal weer en weer daar gaan bly! Beveel dit beslis aan! 10 uit 10.

Sandra W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra W

Lieflike, huislike verblyf!

Dit was 'n plesier om hier tuis te gaan, skoon, netjies en met alle geriewe soos jy tuis aan dit gewoond is. Pragtig ingerig met 'n besonderse see-uitsig! Beveel sterk aan!

Herman K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman K

'n Huis weg van die huis.

Ons het gevoel ons arriveer by ons ouers so vriendelik was ons ontvang. Die ligging is uitstekend en die verblyf baie goed. Die tuisgebakte beskuit is heerlik. Sal vir seker volgende keer vir 'n paar dae kuier by Johan en Rina.

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erica-rylaan 74, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeNrWdJVl8qieSuNyHctbzr2Yde2qrWwjJLOXbOxFMr9mAesXg3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 12 5 1 5 74 Erica Drive Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.355659 21.403062

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang