Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Merwede

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lisa O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Wonderful! Totally enjoyed staying here. Excellent room with lovely views. Hosts were very welcoming and helpful. Not forgetting yummy rusks on arrival. Magnificent stay, really felt at home here. Such a wonderful place, comfy couch, DStv, comfy bed, stunning view, excellent hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Este H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Pragtige netjiese plek en baie vriendelik verwelkom. Het sommer dadelik tuis gevoel. Die plekkie is goed ingerig en baie netjies en het alles wat jy nodig het. Goed geleë en 'n mooi uitsig en vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Gasvry en vriendelik. Die oom en tannie was vreeslik gasvry. Ons het 'n kort kennis bespreek en daar opgedaag. Alles was netjies en perfek. Sal weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dina V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Super netjies, ongelooflike uitsig, baie veilig. Woonstel is goed ingerig, baie netjies met die mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinier B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Rustig, veilige en sielsrustige plekkie. Netjiese huisie by die see wat 'n gesellige tuiste bied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claassen E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Die eenheid is baie bedagsaam uiteengesit. Dit was gerieflik om daar te woon. Alles wat 100% netjies en higiënies. Gasvrou en -heer was baie vriendelik en bedagsaam. Lekker rustige atmosfeer en goeie bed en beddegoed. Niks is afgeskeep nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Heerlik gebly met ‘n pragtige uitsig. Heerlik gebly by Rina en Johan. Netjiese woonstel met ‘n pragtige uitsig oor Stilbaai. Goeie waarde vir geld. Sal definitief terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magriet P
Kort verblyf
5.0
Nov 2019

Baie lekker gebly. Pragtige plek. Baie baie vriendelik ontvang. Heerlik gebly in pragtige plek. Sal graag weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Pragtige, netjiese en gemaklike verblyf in Stilbaai. Villa Merwede bied baie stylvolle, netjiese en gemaklike verblyf in Stilbaai. Die woonstel het ‘n pragtige uitsig en is ten volle toegerus. Ons sal dit beslis aanbeveel vir familie en vriende. Baie dankie aan die vriendelike gasheer en -vrou vir die heerlike verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

Puik! Baie netjiese skoon plekkie met beddegoed so vars soos die môre-dou. Die eienaars is so vriendelik en behulpsaam. Daar was die heel week kragonderbrekings en ons het dit alleenlik agtergekom wanneer dit oorskakel van die kragopwekker na krag. Ek sal weer en weer daar gaan bly! Beveel dit beslis aan! 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erica-rylaan 74, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeNrWdJVl8qieSuNyHctbzr2Yde2qrWwjJLOXbOxFMr9mAesXg3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 12 5 1 5 74 Erica Drive Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.355659 21.403062

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang