Villa Merwede
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Rina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Lisa O - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderful!
Este H - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtige netjiese plek en baie vriendelik verwelkom.
Jacqueline V - Okt 2023
Algehele gradering
Gasvry en vriendelik.
Dina V - Sep 2023
Algehele gradering
Super netjies, ongelooflike uitsig, baie veilig.
Reinier B - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig, veilige en sielsrustige plekkie.
Claassen E - Okt 2021
Algehele gradering
Die eenheid is baie bedagsaam uiteengesit. Dit was gerieflik om daar te woon.
Jaco N - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlik gebly met ‘n pragtige uitsig.
Magriet P - Nov 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Pragtige plek.
Carin B - Mei 2019
Algehele gradering
Pragtige, netjiese en gemaklike verblyf in Stilbaai.
Thea J - Mrt 2019
Algehele gradering
Puik!
Sandra W - Mrt 2019
Algehele gradering
Lieflike, huislike verblyf!
Herman K - Mrt 2019
Algehele gradering
'n Huis weg van die huis.
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erica-rylaan 74, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang