Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Merwede

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erica-rylaan 74, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Villa Merwede is 'n bekoorlike woonstel geleë op die eienaars se perseel, geleë in 'n rustige doodloopstraat in Stilbaai. Die dorpie skuil op die oewer van die Goukou-rivier en spog met lang dele sandstrande, riviermonding en 'n verskeidenheid see- en voëllewe.

Hierdie eenslaapkamer-eenheid is op die tweede verdieping en word bereik via 'n trap buite die huis. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed terwyl 'n ekstra enkelbed in die sitkamer is. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, induksieplaat, ketel, broodrooster en basiese toebehore. Die leefarea beskik oor gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Braaigeriewe word vir die eenheid voorsien. Die eiendom gebruik sonkrag.

Besienswaardighede en doendinge in die area sluit Stilbaai Gholfklub, voetslaanroetes, Stilbaai-strande, swem, branderplankry, visvang, hengel en kanovaart in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir Villa Merwede
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Erica-rylaan 74, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Merwede het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erica-rylaan 74, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeNrWdJVl8qieSuNyHctbzr2Yde2qrWwjJLOXbOxFMr9mAesXg3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 12 5 1 5 74 Erica Drive Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.355659 21.403062

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang