Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Mia 12

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Lucinda G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Was rustig en lekker. Baie om te doen en "explore" in 'n naweek! Baie lekker en goed geleë. Gemaklik, maar badkamer het bietjie werk nodig. Alles anders was baie verwelkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerry J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Awesome location. Great place and value for money. Central.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Villa Mia 12
Thank you Gerry! You in turn were a wonderful guest and we'd love to see you back in St Lucia Joan

Kabelo N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Quite peaceful and lovely. The place was very peaceful. It is located in a perfect safe location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Baie rustig. Was baie aangenaam. Parkering is net bietjie klein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anelia P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Mrt 2024

Sal nie weer daar bly nie. Kussings was vuil. Kakkerlakke in eenheid. DSTV het nie gewerk nie. Parkering is bitter smal. Skoonmaker moes ons ontvang.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Joan
Villa Mia 12
Hi Anelia, we are saddened to hear you didn't enjoy your stay. Our daily cleaning service would have attended to any issues immediately if raised, but your concerns have been noted and all cushions and couch covers have been washed and steam cleaned upon your advice. Odette would have assisted if she had known there was a problem with the DSTV during your stay. It does sometimes disconnect and we bring a technician out to look at the rooftop connections. Odette was waiting for your call to arrange a check-in time but I'm glad the cleaner let you in. The parking is indeed very small, completely agree and we together with the body corporate are trying to find a way to solve this. Again, I am sorry you did not enjoy your holiday at our unit. Joan

Monique J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Heerlike verblyf. Baie goeie ligging, kon lekker stap in die aande na die restaurante en winkels, woonstel het alles wat mens benodig, baie gerieflik en baie netjies, sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eloise J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Baie lekker. Het baie lekker gebly en sal weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alexander O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Home away from home. Great value. Friendly. Neat and modern. Load shedding lights. We will book this unit again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lazelle C
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

It was great, amazing loved it. The accommodation was perfect, better than I expected. The service was excellent the checking-in process and secure parking was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maureen F
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie lekker eenheid, baie sentraal, beslis goeie waarde vir geld, goed toegerus, mooi skoon. Sou lekker gewees het om WiFi te hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Katonkelstraat 1, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ3OTljYzVhLTcyY2QtNDExMC1hYzVjLTkzYWE1ZDBjYTJhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag, vir 6 mense 76 5 1 5 1 Katonkel Straat St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.374714382377 32.412414550782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang