Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Mia 12

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 76 resensies vir Villa Mia 12
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Lucinda G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda G

Was rustig en lekker. Baie om te doen en "explore" in 'n naweek!

Baie lekker en goed geleë. Gemaklik, maar badkamer het bietjie werk nodig. Alles anders was baie verwelkomend.

Gerry J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerry J

Awesome location.

Great place and value for money. Central.

Villa Mia 12 se terugvoer

Thank you Gerry! You in turn were a wonderful guest and we'd love to see you back in St Lucia
Joan

Villa Mia 12
Kabelo N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kabelo N

Quite peaceful and lovely.

The place was very peaceful. It is located in a perfect safe location.

Bernie D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bernie D

Baie rustig.

Was baie aangenaam. Parkering is net bietjie klein.

Anelia P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anelia P

Sal nie weer daar bly nie.

Kussings was vuil. Kakkerlakke in eenheid. DSTV het nie gewerk nie. Parkering is bitter smal. Skoonmaker moes ons ontvang.

Villa Mia 12 se terugvoer

Hi Anelia, we are saddened to hear you didn't enjoy your stay. Our daily cleaning service would have attended to any issues immediately if raised, but your concerns have been noted and all cushions and couch covers have been washed and steam cleaned upon your advice. Odette would have assisted if she had known there was a problem with the DSTV during your stay. It does sometimes disconnect and we bring a technician out to look at the rooftop connections. Odette was waiting for your call to arrange a check-in time but I'm glad the cleaner let you in. The parking is indeed very small, completely agree and we together with the body corporate are trying to find a way to solve this. Again, I am sorry you did not enjoy your holiday at our unit. Joan

Villa Mia 12
Monique J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique J

Heerlike verblyf.

Baie goeie ligging, kon lekker stap in die aande na die restaurante en winkels, woonstel het alles wat mens benodig, baie gerieflik en baie netjies, sal beslis weer kom kuier.

Eloise J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise J

Baie lekker.

Het baie lekker gebly en sal weer daar tuisgaan.

Alexander O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexander O

Home away from home.

Great value. Friendly. Neat and modern. Load shedding lights. We will book this unit again!

Lazelle C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lazelle C

It was great, amazing loved it.

The accommodation was perfect, better than I expected. The service was excellent the checking-in process and secure parking was great.

Maureen F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen F

Baie lekker eenheid, baie sentraal, beslis goeie waarde vir geld, goed toegerus, mooi skoon.

Sou lekker gewees het om WiFi te hê.

Jacqui E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui E

Accomodating, clean, great location.

We had such a wonderful stay at Villa Mia, it is perfectly located to explore St. Lucia with great restaurants within a 2-minute walk. The hosts were friendly and accommodating and the apartment was well equipped, clean and had a great, modern interior. We will definitely be back!

Villa Mia 12 se terugvoer

Thank you so much for your lovely, positive review. We love the unit as well.

Villa Mia 12
Renée S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renée S

Lekker, gemaklik, rustig.

Ja, heerlik gebly. Ligging is fantasties! WiFi was unavailable and would be appreciated, but not a requirement. Die huisie is baie netjies en skoon.

Villa Mia 12 se terugvoer

Hi Renée, I'm so glad you enjoyed your holiday! Thank you for the review
Joan

Villa Mia 12
Francois S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Gerieflike, skoon, ruim woonstel op die hoofstraat naby alles.

Twee slaapkamers, een met 'n dubbelbed en een met twee stapelbeddens. Daar is ook 'n balkon met uitsig op die swembad, 'n agterstoep met ruim braaigeriewe en 'n groot eettafel en banke. Die kombuis, eetkamer en sitkamer is nogal ruim in 'n oopplan met DSTV. Al wat nog kortkom is 'n WiFi-gerief. Werklik waarde vir geld.

Adoré R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adoré R

Baie lekker gekuier, dankie.

In die middel van dorp geleë, loopafstand van alle geriewe. Woonstel is baie gerieflik en veilig.

Rina V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rina V

Goeie diens.

Lekker gebly, sentraal en loopafstand van alles in dorp. Hoef net see toe te ry.

Dawid P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawid P

Ons het dit baie geniet en sal weer terug gaan.

Villa Mia is baie gerieflike geleë. Dorp is baie rustig en Villa Mia is stapafstand van alles behalwe die strand, maar mens kan dit verstaan. Ek het geen klagtes nie. As dit loadsheding is, is daar geen water nie. So doen net bietjie beplanning. Dis nie Villa Mia se skuld nie. Diens was baie vriendelike en baie behulpsaam. Baie dankie aan Villa Mia.

Sanette D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanette D

Naby alles, goeie ligging.

Lekker huisie met goeie ligging en swembad. Naby winkels en eetplekke wat gemaklik is. 'n Gasstoof sal beslis 'n aanwins wees as die krag af is om kos te maak.

Harry M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Harry M

Fair.

It was fine and okay too.

Landi B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landi B

Dit was heerlik, naby alles, baie gerieflik, skoon en alles wat ek nodig het in die huis.

Die skoonmaakvrou het dit baie lekker gemaak. Die geriewe is baie netjies. Dankie.

Villa Mia 12 se terugvoer

Thank you so much for such a lovely review, we're happy you enjoyed the flat as much as we do. We look forward to welcoming you back.
Joan

Villa Mia 12
Johnny V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny V

Baie lekker.

Plek is netjies en skoon.

Villa Mia 12 se terugvoer

Hi and thank you for your review, we would love to welcome you back.

Villa Mia 12
Pieter K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K

Waarde vir geld.

Rustig, netjies en skoon.

Villa Mia 12 se terugvoer

Thank you for the feedback, much appreciated.

Villa Mia 12
Corne V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V

Lekker kuierhuis.

Heerlik gekuier! Baie sentraal geleë, hoef nie te ry om by winkel te kom nie. Is bietjie raserig vroegaand maar dis deel van vakansie.

Villa Mia 12 se terugvoer

Thank you for the feedback, much appreciated.

Villa Mia 12
Rose W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rose W

Home away from home.

Settled in for a 3-night stay which turned into an extended trip. Definitely home away from home. Central, with easy access to the main strip and beaches.

Villa Mia 12 se terugvoer

Thank you for the feedback Rose, we're glad you enjoyed your stay.

Villa Mia 12
Retha G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Retha G

Verseker die beste vakansie ooit.

Baie dankie Villa Mia 12 vir vriendelikheid en behulpsaamheid, volgende jaar Oktober is ons weer terug by julle vir nog 'n onvergeetlike vakanse, dit is pragtig en so rustig by julle!

Villa Mia 12 se terugvoer

Hi Retha, so glad you enjoyed your stay at the flat. We look forward to welcoming you again.

Villa Mia 12
Livina H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Livina H

Die plekkie het alles voldoen wat ons wou hê. Alles was netjies en kan aanbeveel. Daar is DStv maar geen WiFi nie. Plekkie goed toegerus.

St Lucia is 'n pragtige plekkie en baie om te doen.

Villa Mia 12 se terugvoer

Thank you for the feedback, much appreciated.

Villa Mia 12
Jeneen K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeneen K

Would do it again!

Lovely accommodation, great service from manager Odette, very helpful. Suggestion to the board, Wi-Fi is a major plus.

Villa Mia 12 se terugvoer

Thank you for the feedback, much appreciated.

Villa Mia 12
Heidi V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi V

A great, relaxing family holiday! Owner was very accommodating, flat had everything you needed.

Highly recommended place to stay. Will definitely visit again.

Villa Mia 12 se terugvoer

Thank you for your feedback.

Villa Mia 12
Iwano V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Iwano V

Goeie waarde.

Nie luuks nie maar baie gerieflik en goeie waarde vir geld. Hulle moet asb. net 'n plan maak dat daar water in die krane is wanneer daar loadshedding is, 'n klein kragopwekkertjie vir die drukpomp is darem nie te veel gevra nie.

Villa Mia 12 se terugvoer

Hi, the complex now has a generator for load shedding, to assist with the lack of water. It's switched on during peak hours.

Villa Mia 12
Janiete V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Janiete V

Was ok.

Vir ons as bejaardes was dit te raserig. Dit is loop afstand van alles, wat 'n plus punt is. Sou net graag wou sien dat daar beter voorbereiding vir loadshedding is. Daar is geen gasstofie of ligte vir as die krag af is nie. Ons het ook geen inligting ontvang oor die tye wat dit loadshedding sou wees nie. Verder was dit heel lekker.

Villa Mia 12 se terugvoer

Hi,

We'll arrange for some emergency lighting going forward.
Our agent Odette is always available on WhatsApp for info such as load shedding schedules.

Thanks for the feedback

Villa Mia 12
Gerald B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Gerald B

Aaklig, donker en vuil.

Die eenheid was vuil, die aircon het nie gewerk nie, ons het loadshedding gekry sonder enige toerusting, geen kers of lig nie, as die krag af is is daar ook nie water nie, die mense het vir ons gesê omdat ons kar nie in die parkeerarea inpas nie moet ons buite die hekke stop. Nee, dit was nag, nooit weer nie.

Villa Mia 12 se terugvoer

We are sorry you did not enjoy our lovely clean flat.
The unit is cleaned daily and an inspection prior to your arrival confirmed everything was pristine - we pride ourselves on making our unit a home away from home.
The pics show the flat is quite bright and airy, perhaps opening some curtains would have lightened things a bit for you.
There is a secure parking for the unit right outside the entrance, fortunately our agent showed it to you upon her arrival and ensured you could park inside.
Our loadshedding emergency light was broken for your stay - thanks for letting us know so we could attend to it. The aircon does work, but not during loadshedding as we don't have a generator.
We wish you well in finding more suitable accommodation going forward.

Villa Mia 12
Hlengiwe X - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hlengiwe X

Fantastic.

The place is secured, clean, with nice view, and well maintained.

Villa Mia 12 se terugvoer

Thank you so much for the lovely review.

Villa Mia 12
Andries B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B

Coffee, sugar and tea can be an item to be looked at for the place/rooms.

See stars.

Villa Mia 12 se terugvoer

Thank you for the positive review and the feedback, much appreciated.

Villa Mia 12
Magda S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S

Heerlik!

Eeneheid is toegerus met alles wat jy nodig het. Dit is skoon en is elke dag behalwe Sondag skoongemaak. Sal beslis weer daar gaan bly.

Villa Mia 12 se terugvoer

So glad to hear you enjoyed your stay, we'd love to welcome you again.

Villa Mia 12
Alfred M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfred M

Well situated, comfortable, value for money.

Professional service.

Villa Mia 12 se terugvoer

Thanks for the great review Alfred!

Villa Mia 12
Edgar B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edgar B

Baie lekker

Alles was perfek. Waarde vir geld en baie skoon en rustig.

Villa Mia 12 se terugvoer

Thank you Edgar, we're really glad you enjoyed your stay.

Villa Mia 12
Jeane V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeane V

Absolutely wonderful!

Excellent service, the unit was immaculate and very close to everything, we had an amazing time! We will definitely be visiting again.

Villa Mia 12 se terugvoer

Thank you so much Jeane, we look forward to seeing you again.

Villa Mia 12
Denise B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise B

Waarde vir geld.

Baie lekker plek om te bly, parkeer-area net bietjie klein, maar sal beslis weer daar bly.

Villa Mia 12 se terugvoer

Hi Denise, thank you so much for the review. We look forward to seeing you again.

Villa Mia 12
Schalk S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk S

Dit was baie lekker ons sal weer daar gaan bly.

Eenheid was mooi skoon gemaak elke dag. En het ook alle noodsaaklikhede vir 'n selfsorg eenheid.

Villa Mia 12 se terugvoer

Thank you Schalk, we really appreciate your feedback.

Villa Mia 12
Arenda P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Arenda P

In algemeen was ek tevrede met ontvangs en die woonstel.

Kyk asseblief na beddegoed, is verslete en gordyne gemuf. Geen ysbakkies in yskas nie. Handdoeke kan dalk meer geruil word. Noodligte werk nie in woonstel nie. Skoonmakers maak net bolangs skoon. Het net koffiebekers gehad om te spoel en dan woonstel te vee en af te stof en badkamer skoon te maak.

Alida C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida C

Baie netjies. Het lekker gebly.

Het dit geniet. Was skoon.

Villa Mia 12 se terugvoer

Thank you for the feedback, we are happy to hear you enjoyed your stay!

Villa Mia 12
Koos D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Koos D

Aangenaam, ongelukkig was daar 'n algemene kragprobleem.

A.g.v. die kragprobleem het die eenheid nie water gehad nie, aangesien 'n elektriese drukpomp gebruik word om water vanuit die tenk na die eenhede toe te pomp. Die krag was van Sondag tot Dinsdagmiddag 16:00 af en het slegs vir baie kort periodes aangekom. In die meeste gevalle wat dit aangekom het was ons nie tuis nie of dit was gedurende die nag. Ek weet nie watse oplossing daar is nie, maar dit was baie ongemaklik en ongerieflik.

Shaun K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun K

Baie lekker.

Om die unit en binne was nie baie skoon nie, stof en sand lê orals in en voor die deure en op die stoep, die tuin kort wel bietjie aandag, van lang gras om die swembad tot dooie takke wat hang in bome en kante wat nie omgewerk is nie. Die water in die bad vat 'n baie lang tyd om uit te tap, moet seker geblok wees, ceiling in die kombuis trek los en goggas en sand val orals op die sink neer, klein hekkie by die ontvangs bly oop, almal stap in en uit soos hulle wil, geen sekuriteit nie.

Helen L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen L

Pragtige woonstel, mense vriendelik, netjies en skoon.

Awesome plekkie. Vriendelike mense veilig skoon en netjies. Sal definitief weer gaan en almal vertel.

Villa Mia 12 se terugvoer

Good day Helen,

Thank you for the positive review, we hope you visit us again! :)
Joan

Villa Mia 12
Lucinda G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda G

Wegbreek plek met alles in een.

'n Lekker snoesige plekkie met al die winkels en eetplekke om die draai. Die bootrit om seekoeie en krokodille te sien word definitief aanbeveel!

Villa Mia 12 se terugvoer

Good day Lucinda,

Glad you enjoyed it and thank you for the kind words. We also love that boat ride :)
Joan

Villa Mia 12
Stella V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella V

Gerieflike woonstel, sentraal geleë, het alles wat jy nodig vir 'n lekker vakansie.

Die woonstel is baie gerieflik. Mooi swembad en area om die swembad mooi skoon. In die hoofstraat van St Lucia - stapafstand van winkels en restaurante. Die kombuis is goed ingerig met alles wat jy benodig. Braaier en stoeparea ook goed ingerig. Waarde vir geld. Ons het lekker gebly.

Villa Mia 12 se terugvoer

Good day Stella,

Thank you so much for this lovely review!
Joan

Villa Mia 12
Lindiwe T - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindiwe T

The accommodation has everything you need.

Please add some mop for minor clean ups especially after bathing.

Villa Mia 12 se terugvoer

Thank you, Patricia. We will most certainly do that - thank you for your suggestion.

Regards,
Joan

Villa Mia 12
Bianca S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca S

Fantastiese blyplek, lekker mense.

Dit is waarlik 'n lekker plek om by te bly. Tannie Sarie was baie vriendelik en ons was selfs verras met 'n bottel champagne en sjokolade, omdat ons op wittebrood was. Die plekkie is teen die hoofstraat geleë en loopafstand van omtrent alles af. Daar is ook daaglikse skoonmaakdienste wat beslis dinge vergemaklik. Wat ek wel sou voorstel is 'n wasmasjien in die eenheid of selfs 'n gemeenskaplike wasmasjien, maar verder is daar geen klagtes nie. Ons sal definitief weer daar tuisgaan! Baie dankie!

Villa Mia 12 se terugvoer

Dear Bianca,

We're so happy you enjoyed your time in St Lucia and at Villa Mia! Hope to see you again next year for a honeymoon follow-up holiday.

Regards,
Joan

Villa Mia 12
Venetia F - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venetia F

Baie rustig.

Het waarde vir my geld gekry en dit was vreeslik rustig daar. Alles wat benodig word was beskikbaar in die eenheid.

Villa Mia 12 se terugvoer

Thank you so much for the positive feedback Venetia, we hope to see you again :)

Villa Mia 12
Lynette V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V

Goeie waarde vir geld, baie veilig met uitstekende ligging.

Villa Mia 12 is 'n goed toegeruste 6 bed selfsorgwoonstel naby die dorp. Daar is egter klein goedjies wat aandag benodig. Verder is dit baie veilig en ons was deurentyd in aanraking met die bestuurders. Ons het regtig baie lekker gebly en sal beslis weer gaan.

Villa Mia 12 se terugvoer

Hi Lynette, thank you so much for the positive review! We have recently taken over the unit and are in the process of purchasing new pillows, net curtains, fixing the mosquito netting and putting a new external door on the bedroom. We are also putting a new aircon in. Please email me with any additional items that you feel would help improve your next stay. Thank you!

Villa Mia 12
Dirk N - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk N

Netjiese eenheid, waarde vir geld!

Eenheid baie netjies, goed geleë en waarde vir geld!

Riemer V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riemer V

Verblyf kan aanbeveel word, net jammer daar is geen stoele op die voorstoep nie.

Villa Mia 12 kan aanbeveel word, maar toerusting moet na gekyk word soos 'n ontbrekende wasbak prop in die kombuis.

Drika M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Drika M

Dit was baie skoon en netjies en die mense behulpsaam.

Die ligging van die plekkie is reg in die dorp so dis loop afstand van alles. Daar is lugversorging as dit baie warm is en die kombuis is goed ingerig. Die stort mors net 'n bietjie water wat miskien verbeter kan word. Verder is alles baie netjies en skoon en daar was elke dag iemand om daar skoon te maak.

Villa Mia 12 se terugvoer

Thank you so much for the feedback, we hope to see you again :)
Joan

Villa Mia 12
John-henry H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John-henry H

Was lekker vir wat ons gesoek het.

Dis naby aan alles in die dorp, maar vroegoggend se geraas pla bietjie indien jy wil inlê.

Phil W - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Phil W

The accommodation was very basic, but fine for 2 nights.

No towels were provided. I don't recall any mention of this when we booked, but that may be my mistake. Surprised that for security purposes, the single gate at the entrance was not locked on an evening.

Villa Mia 12 se terugvoer

Hi Phil, thank you for your feedback.
We do mention that towels are not provided on the website, our apologies that this was not more clear.
The entrance gate is usually open during the day, and locked at night. We'll ensure that it is locked timeously going forward!
Joan

Villa Mia 12
Clive C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Clive C

Bathroom leak and street noise.

Both the bath and shower leaked badly leaving a pool of water on the floor. The noise from the street below was excessive and kept one awake at night. Future travellers should note that no towels, tea or sugar or soap were supplied. Very friendly caretaker though.

De La Rey D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De La Rey D

Baie lekker gebly. Goeie waarde vir geld!

Het baie lekker gebly. Mense is baie gaaf en die woonstel was privaat en netjies. Sal dit definitief aanbeveel.

Anita L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anita L

Baie goeie waarde vir jou geld.

Sal Villa Mia 12 beslis aanbeveel. Naby alle geriewe. Baie rustig. Swembad baie skoon en elke dag gediens.

Chris D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chris D

Baie lekker.

Stort mors water, aircon werk nie.

Nicholas V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas V

Netjies en naby alles.

Baie gerieflike plek, vriendelike eienaar en gewillig om te help met enige iets, ek sal definitief weer by Villa Mia bespreek.

Hannelie V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V

Dit was baie aangenaam.

Dit was netjies en skoon. Daar was net 'n probleem met die bad. Ons het dit gerapporteer, maar niks is daaraan gedoen nie. Verder het ons lekker gebly. Skoonmaakdiens altyd op tyd. Opsigter vriendelik en behulpsaam. Ons sal weer daar wil tuisgaan.

Lizet S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lizet S

Gerieflik.

Villia Mia 12 is 'n skoon en lekker bly plekkie. Daar is alles wat nodig is. Ons is vriendelik ontvang deur die opsigter en hy is baie behulpsaam. Dit was lekker om daar te bly. Die eenheid is ook baie goed toegerus met kombuis, sitkamer en badkamergoed.

Chantell T - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chantell T

Nie te sleg nie.

Die plekkie is in die hoofstraat, mooi uitsig en apies maak dit fun, pragtige swembad, maar bunkerbedjies vol spinnerakke, dan die eetgerei is half gewas en sit kos aan dit vas, maar is in kaste gebêre. Tweede Kamer geen waaier of aircon en sitkamer waaier werk ook nie. Aircon raas verskriklik en ek glo nie die balkon en stoele is enigsins in die laaste 3 maande gewas nie. Stort lek verskriklik, so vloer sopnat na elke stort. Sal 'n pragtige plekkie wees vir 6 mense oor al die slaapplek, maar het baie aandag nodig.

Liezel H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel H

Gemaklik, veilig en uitstekende waarde vir ons geld!

Ons het 'n wonderlike verblyf gehad by Villa Mia in St Lucia. Ons sal vir seker weer terugkeer! Baie dankie.

Anelia P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anelia P

Sal definitief weer gaan.

Baie lekker gebly, plek is naby aan als. Opsigter was baie onprofessioneel, gelukkig nie baie met hom te doen gehad nie. Enigste probleem is dat daar nêrens aangedui word dat dit slegs kontant is nie, opsigter het sommer vir my gesê ek moet stap om te gaan trek en toe was daar nie eers kontant in die OTM nie. Daar was ook geen handdoeke in die plek nie. Sal vir seker weer daar gaan bly, want ek weet nou wat om te verwag.

Marianna J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna J

Puik. Alles wat nodig is, is daar.

Baie lekker gebly, sal definitief weer daarvan gebruik maak.

Brandon C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon C

'n Baie wonderlike plekkie om in te bly.

Was regtig een van die beste plekke om te bly in St Lucia - loopafstand van jou beste eetplekke, baie still en rustig en veilige parkering. Sal weer daar tuisgaan.

Villa Mia 12 se terugvoer

Dankie dat julle ons gekies het om tuis te gaan. Ons sien uit om julle in die nabye toekoms weer te ontvang. Laat dit goed gaan. Jannie

Villa Mia 12
Mariaan S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan S

Heerlik ontspannend.

Eienaar was uiters behulpsaam. Ons het die koffiewinkel wat hy aanbeveel het gaan besoek en dit was heerlik! Ons sal beslis weer hier vakansie hou. Ongelooflik gemaklik en heerlik ontspan. Personeel by Villa Mia was baie oulik en behulpsaam. Ons praat nou nog van die plekkie.

Villa Mia 12 se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi kompliment, ek waardeer dit.
Ek sien uit om julle weer in die toekoms te ontvang.
Groete en voorspoed.
Jannie Erasmus

Villa Mia 12
Hester V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V

Ons het dit baie geniet om in Villa Mia 12 tuis te gaan.

Villa Mia 12 is 'n baie gerieflike woonstel en het alles wat nodig is in 'n selfsorg-eenheid.

Villa Mia 12 se terugvoer

Baie dankie aan die Venters, sien uit om jul weer te ontvang.
Voorspoed en groete
Jannie Erasmus

Villa Mia 12
Angelique V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique V

Een van die lekkerste vakansies ooit!

Sal dit definitief aanbeveel! Baie lekker gebly en daar is alles wat jy nodig het!

Hannes C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes C

Lekker netjies en skoon verblyf met alles wat jy nodig het, groot woonstel en lekker braai-area wat jou eie is.

Ons is vriendelik ontvang en die opsigter het selfs geskakel om te hoor of alles reg is toe ons nog op pad was toe ons nog nie daar was op die tyd wat ons gesê het ons sal wees nie. Hy het vir ons gewag en dadelik ons gegroet. Die woonstel was klaar oopgesluit en venster en als oop, hy is regtig baie gasvry en behulpsaam.'n Mens het werklik net kos en badkamer benodighede nodig, verder is alles daar. Die water is altyd warm en alles werk in die plek, geen probleme. Ons het klaar ander mense voorgestel om daar te bly, hulle gaan in Desember boek.

Saurabh D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saurabh D

Perfect place to stay.

Villa Mia is a place to chillout and is at its best safe, clean and prosperous.

Villa Mia 12 se terugvoer

Dear Saurabh,

Thank you for your kind review. We look forward to hosting you soon.

Regards,

Jannie Erasmus

Villa Mia 12
Kobus V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Was baie lekker plek. Gerieflik met alles wat nodig is.

Ons het Vrydagmiddag 2 uur ingeboek. Was verras deur oulike blyplek. Was egter stowwerig maar netjies. Lekker gekuier.

Garth J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Garth J

Clean and comfortable.

Slightly disappointed in that there were no towels, soap or toilet paper.

Villa Mia 12 se terugvoer

Thank you for your review, we appreciate it. We will update our profile accordingly in order to specify our interpretation of self-catering.

We look forward to hosting you in the near future,

Kind regards,
Villa Mia 12

Villa Mia 12
Tinus N - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus N

Goeie verblyf, netjies en skoon.

Die enigste 'probleem' wat ons gehad het, was dat daar nie handdoeke of seep voorsien is nie. Dit moet duideliker in die advertensie geplaas word. Die stoep was nooit skoongemaak nie en ons moes self die stoele op die stoep was om daar te kon sit. 'n Goedkoop sepie in die wasbak kan net die saak verlig as jy moeg gery daar aankom en jy wil hande en gesig was.

Anel B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anel B

Regtig oulike plekkie!

Net groot genoeg vir familie van 4. Sal definitief weer gaan en alles was skoon en netjies. Lekker gebly!

Aruina C - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Aruina C

Gerieflik en goed ingerig.

Die woonstel het onderhoud nodig, mufkolle slaan deur op die plafon en water drup vanuit die dakwaaier en daar is waterskade aan die kombuiskaste. Behalwe vir dit is die woonstel lekker ruim en kan maklik ses slaap. Die dekor tema het mooi gevloei en huislike atmosfeer geskep. Vir 'n selfsorg-eenheid is dit ook goed ingerig met 'n lekker groot piekniektafel in die braai-area. Dis naby aan die winkels en eetplekke ook.

Villa Mia 12 se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer, waardeer opreg. Ons het meer reen as gewoonlik gehad en gee aandag aan die onderhoud soos voorgestel, dankie. Sien uit om jul weer te ontvang, Villa Mia groete. Jannie Erasmus

Villa Mia 12
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Katonkelstraat 1, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ3OTljYzVhLTcyY2QtNDExMC1hYzVjLTkzYWE1ZDBjYTJhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag, vir 6 mense 76 5 1 5 1 Katonkel Straat St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.374714382377 32.412414550782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang