Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Mia 15

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Mercia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 26 resensies vir Villa Mia 15
Netheid
4.2/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Kana A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Kana A

Wanted a resting place before and after visiting the nature reserve. Had a horrible experience.

The owner never responded quickly before we arrived. After we arrived at the gate, we waited for over 30 minutes. The owner kept saying someone would come and open the gate, but it took many calls before they arrived. Once we entered the property, the toilet was running non-stop and the sink was broken. Additionally, the air conditioning was uncontrollable and ran constantly, making it impossible to sleep throughout the night. After I lodged a complaint, the toilet was fixed the following evening.

Ronel U - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel U

Dit was baie lekker gewees.

Baie oulike en ruim woonstel, daar het 'n paar goedjies gekort (messe, vurke ens.) maar dit was reggestel. Ons sal definitief weer daar gaan bly. Die swembad was ook mooi skoon en het lekker geswem! Dankie Mercia!

Landie L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landie L

Dit was awesome verby.

Ek sal Villa Mia 15 aan enige iemand voorstel. Dit is n baie lekker plek om te bly.

Villa Mia 15 se terugvoer

Landie, julle is altyd welkom, baie dankie vir die resensie en dat julle ons verblyf gekies het.

Villa Mia 15
Stephen S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen S

Comfortable.

Comfortable and clean. Perhaps a little dark down stairs.

Janine B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine B

Gerieflik sentraal. Slegs oorgeslaap op pad na Cape Vidal.

Woonstel is goed toegerus en sentraal geleë. Goeie advies gekry oor eetplekke in nabyheid. Hulle moet meer aandag gee aan hoflike ontvangs.

Andre B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Baie lekker woonstel.

Die woonstel is in die middel van die dorp en baie nietjies. Alle winkels in binne loopafstand. Aircon werk lekker en kombuis het alles wat nodig is. Daar is 'n swembad in die kompleks.

Allen G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allen G

Baie lekker rustige plek.

Ons het baie lekker gebly, geen klagtes nie.

Villa Mia 15 se terugvoer

Bly julle het lekjer gebly. Dankie vir julle ondersteuning

Villa Mia 15
Johann B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann B

Baie lekker veilige netjiese wooneenheid, lekker gebly.

Ongelukkig moes ons meeste breekgoed en eetgery was voordat ons dit kon gebruik. Dit was gewas, maar beslis nie skoon nie. Die ketel was swart binne en moes omgeruil word. Die droograk vir klere val uitmekaar. Die hoofslaapkamer se bedlampies het nie gewerk nie. Baie lekker blyplek en netjies. Hierdie moet asb, bietjie opgeskerp word. Sal my nie keer om weer daar te wil bly nie.

Ina D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ina D

Baie lekker.

Badkamer en kombuis baie mooi en splinternuut.

Raymond K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond K

Perfect Little getaway with nothing needed besides your clothes and food. Awesome place.

Lots of animals running around and stunning beaches.

Amanda D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda D

Gerieflike verblyf.

Woonstel goed ingerig. Yskas het nie verkoel nie, maar Sarie het dadelik aandag aan ons klagte gegee. Lugversorger werk fantasties. Die woonstelblok is baie raserig, veral hek wat kort-kort in nag oopgemaak is. Geen gaste troeteldiere word toegelaat nie, alhoewel daar 'n hondjie is, wat ons woonstel oorgeneem het - seker 'n permanente inwoner se hondjie. Die woonstel is 'n paar sekondes se stap na hoofstraat.

Kenny S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenny S

Oulike Villa, veral vir die prys.

Eenheid is onlangs oorgedoen en het lugversorging. Netjies.

Charles P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles P

Very clean, comfortable and well equipped.

Unfortunately some negatives include somebody's dogs using the access to the unit as a toilet and the alley was not kept clean.

Fransie E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransie E

Waarde vir geld.

Is die tweede keer wat ek in nr. 15 bly. Sarie is 'n regte staatmaker en het my gehelp om nog 'n nag te kan oorbly nadat ons karprobleem ondervind het. Dankie Sarie!

Marnel S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnel S

Baie gerieflik.

Ek beveel Villa Mia 15 vir enige gesin aan! Dis loopafstand na restaurante en winkels. Die eenheid is baie netjies en het als wat mens nodig het. Sal definitief weer boek!

Fransie E - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransie E

Great stay!

It suited our purpose, was clean and comfortable. Will take own braai tongs though the 2 tongs in the kitchen was not working.

Allen G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allen G

Was very pleasant.

Was a good vacation, and good unit.

Piet Ploos V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Piet Ploos V

Lekker gebly, maar stoep was irriterend.

Ons het lekker gebly by Villa Mia, maar die een kamer het nie 'n deur het nie en dit het ongemak veroorsaak vir die vrouens wanneer hulle moes van klere verwissel. Die oorhang van die stoep van die eenheid bo no. 15 het so water gelek dat ons as gesin nie met gemak daar kon kuier of eet nie. Dit is aan die dame wat verantwoordelik is genoem asook aan die faktotum, maar sonder emosie aangehoor. My gevoel is dat aandag aan daardie oorhang gegee moet word. Seker nie die eienaar se plig nie, maar eerder die trustees of beheerfirma.

Behanke B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Behanke B

Heel rustig.

Ons het dit geniet. Paar veranderinge kan aangebring word, maar dit was definitief die moeite werd. Dakwaaiers in kamers word benodig. Aktiwiteite binne sal waardeer word, soos pool of skaak.

Sarie T - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarie T

Dit was baie rustig.

Sien sterre.

Mariska S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska S

Goeie waarde vir geld.

Baie netjies en skoon. Goeie waarde vir geld. Mooi blink swembad en naby aan winkels. Gemaklik en goed toegerus, bring jou klere en hou heerlike vakansie.

Mariska P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska P

Baie oulike plekkie om tuis te gaan. Sal definitief weer daar bespreek.

Sien sterre.

George L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
George L

Dark passage and rooms. Very average accommodation.

I found a far better venue which was much cleaner with bright rooms and good facilities at that price.

Aletta G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Aletta G

Teleurgesteld.

Ons was teleurgesteld met die woonstelgebou se hol klank wat deur die gebou weergalm, inwoners het baie geraas en baklei. Aangesien ons onder die indruk was dat dit 'n spesiale aanbod was, het ons meer van die plek verwag. Kluis kan nie oopmaak nie.

Zane E - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zane E

Waarde vir geld als wat nodig is, is daar, als werk.

Baie lekker gebly, lugversorging het gewerk, ons het lekker gebraai en geswem, dink dis baie meer werd as wat ons betaal het. Al probleem was die badkamer, die toilet en wasbak is baie laag en vreeslik ongemaklik maar bruikbaar, moet by sê ek's 'n groot man. Ek sal weer soontoe gaan.

Liesel G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Liesel G

Very basic accommodation.

Villa Mia 15 is very basic accommodation. Kitchen is lacking cloths or sponges to wash dishes and wipe counters. I had to go out and buy in order to do dishes. Rooms could do with an upgrade and air conditioner was not working properly.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Katonkelstraat, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe82ae7f6b6718837a922649e43b135b653d76cb6278e35b05fdec15d7811ef70d7ab44a362be8ab627052d3b43babf2322a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 26 5 1 5 Katonkel Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.374739685707 32.412484282665

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang