Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Mia 15

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.0
Veiligheid
4.6
Kana A
Kort verblyf
1.8
Apr 2024

Wanted a resting place before and after visiting the nature reserve. Had a horrible experience. The owner never responded quickly before we arrived. After we arrived at the gate, we waited for over 30 minutes. The owner kept saying someone would come and open the gate, but it took many calls before they arrived. Once we entered the property, the toilet was running non-stop and the sink was broken. Additionally, the air conditioning was uncontrollable and ran constantly, making it impossible to sleep throughout the night. After I lodged a complaint, the toilet was fixed the following evening.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ronel U
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Dit was baie lekker gewees. Baie oulike en ruim woonstel, daar het 'n paar goedjies gekort (messe, vurke ens.) maar dit was reggestel. Ons sal definitief weer daar gaan bly. Die swembad was ook mooi skoon en het lekker geswem! Dankie Mercia!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Landie L
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Dit was awesome verby. Ek sal Villa Mia 15 aan enige iemand voorstel. Dit is n baie lekker plek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mercia
Villa Mia 15
Landie, julle is altyd welkom, baie dankie vir die resensie en dat julle ons verblyf gekies het.

Stephen S
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2022

Comfortable. Comfortable and clean. Perhaps a little dark down stairs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine B
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Sep 2022

Gerieflik sentraal. Slegs oorgeslaap op pad na Cape Vidal. Woonstel is goed toegerus en sentraal geleë. Goeie advies gekry oor eetplekke in nabyheid. Hulle moet meer aandag gee aan hoflike ontvangs.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2021

Baie lekker woonstel. Die woonstel is in die middel van die dorp en baie nietjies. Alle winkels in binne loopafstand. Aircon werk lekker en kombuis het alles wat nodig is. Daar is 'n swembad in die kompleks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allen G
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2021

Baie lekker rustige plek. Ons het baie lekker gebly, geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mercia
Villa Mia 15
Bly julle het lekjer gebly. Dankie vir julle ondersteuning

Johann B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Okt 2021

Baie lekker veilige netjiese wooneenheid, lekker gebly. Ongelukkig moes ons meeste breekgoed en eetgery was voordat ons dit kon gebruik. Dit was gewas, maar beslis nie skoon nie. Die ketel was swart binne en moes omgeruil word. Die droograk vir klere val uitmekaar. Die hoofslaapkamer se bedlampies het nie gewerk nie. Baie lekker blyplek en netjies. Hierdie moet asb, bietjie opgeskerp word. Sal my nie keer om weer daar te wil bly nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ina D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2021

Baie lekker. Badkamer en kombuis baie mooi en splinternuut.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Raymond K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Okt 2021

Perfect Little getaway with nothing needed besides your clothes and food. Awesome place. Lots of animals running around and stunning beaches.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Mercia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Katonkelstraat, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe82ae7f6b6718837a922649e43b135b653d76cb6278e35b05fdec15d7811ef70d7ab44a362be8ab627052d3b43babf2322a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 26 5 1 5 Katonkel Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.374739685707 32.412484282665

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang