Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Mia 22

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzie-straat 51, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Villa Mia 22 is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van St Lucia. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n naweekwegbreek aangesien hierdie kompleks 'n lieflike swembadarea het.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir altesaam 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Bad, stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea met lugversorging beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vanuit hierdie kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Komplimentêre WiFi en 'n daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar.

Buite is 'n oulike balkon met sitplek en is 'n wonderlike plek vir gaste om 'n oggendkoffie te geniet. Daar is aparte braaigeriewe in die kompleks, asook 'n swembad wat slegs deur inwoners van die kompleks gebruik kan word.

Daar is veilige onderdakparkeerplek binne die kompleks met 'n afstandbeheerde hek. Dit is sentraal geleë, stapafstand vanaf winkels en restaurante en binne maklike bereik van die omliggende strande, parke en riviermonding.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • McKenzie-straat 51, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzie-straat 51, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69aaf79b8ea130e790e9d94b6908725306d5adc8bd61b4941decb84a62e967f068aeb743342c55d0c7cf2002baf2499bdaa7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 4) 51 McKenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.3748711 32.4121304

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang