Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Mia 29

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van McKenzie- en Katonkelstraat., St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa Mia 29 is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks in die klein kusdorpie St. Lucia geleë is. Die kompleks is op die hoofpad geleë, gerieflik naby verskeie winkels en restaurante.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en stapelbed vir 2 kinders, en die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, gasoond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n kisvrieskas en 'n lessenaar. Die skuifdeure lei na die ruim stoep wat buitemeubels, braaigeriewe en 'n jacuzzi het. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar vir 1 voertuig.

Doendinge in St Lucia sluit in snorkel in Cape Vidal, 'n daguitstappie na Hluhluwe-Imfolozi Natuurreservaat, en daar is ook 'n krokodilplaas asook die kaasplaas nader aan Mtubatuba.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderstapelbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Frederik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hoek van McKenzie- en Katonkelstraat., St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Mia 29 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van McKenzie- en Katonkelstraat., St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8baff32de54635aa44f9c7983296a101c58046124810caa7bf5d2e3d551b55863fb41230169d9428a0f5a8220923aa82806?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Corner of McKenzie & Katonkel street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.374488605029 32.412609729569

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang