Villa Mia 7
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 32
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Elsabe N - Mrt 2024
Algehele gradering
Loved it.
Elanie E - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker skoon woonstelletjie.
Leon Y - Jun 2024
Algehele gradering
Ons het lekker gerus en die vakansie geniet. Dit is net altyd te kort.
Smiso Z - Des 2022
Algehele gradering
Awesome stay.
Petru V - Okt 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Chantelle L - Apr 2021
Algehele gradering
Well situated unit with great outdoor area and pool but unfortunately the furniture and bedding in the unit is very old and needs to be replaced.
Villa Mia 7 se terugvoer
New owners hope to see you again.
Regards
Amanda
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Fanie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf.
Villa Mia 7 se terugvoer
Dankie vir julle ondersteuning. Kom kuier weer.
Groete Norma
Marinda B - Des 2019
Algehele gradering
If nothing else is available, the accommodation is in order.
Jacqui S - Des 2019
Algehele gradering
Lekker.
Villa Mia 7 se terugvoer
New owners hope to see you again.
Regards,
Amanda
Josua J - Okt 2018
Algehele gradering
Uitstekend!
Natasha B - Mrt 2018
Algehele gradering
Excellent will definitely stay there again.
Marie S - Feb 2018
Algehele gradering
Naby alles, goeie waarde vir geld.
Villa Mia 7 se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering. Ja, daardie gang is nie ideal nie maar ongelukkig is dit deel van die bouplanne gewees.
Ons probeer egter eerder die kliente te verwys om die voordeur te gebruik want die gang is baie donker. Ek vra om verskoning in die verband. Ek sal 'n skrywe rig aan die Beheerliggaam en uitvind of 'n plan daar kan maak.
Ek is bly dat julle die vakansie geniet het en hoop om julle spoedig weer te sien.
Vriendelike groete,
Gerda
Frikkie V - Jan 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Chantel N - Feb 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Coen V - Jan 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Mari K - Okt 2018
Algehele gradering
Lekker.
Jenny B - Des 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Jacques V - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Susan M - Nov 2017
Algehele gradering
Elke nag 'n geraas tot 2 uur in oggend. Taxi's raas aanhoudend in straat, geen rus. Partytjies oorkant in straat.
Villa Mia 7 se terugvoer
Goeie Middag Willie,
Baie dankie vir jou terugvoering. Ek is baie spyt dat ek nie vroeer van die lawaai geweet het nie want dan kon ek dit dadelik opgevolg het. Ek is egter tans besig om by die mense in die area uit te vind wat daardie naweek gebeur het en wat die lawaai veroorsaak het asook waar dit vandaan gekom het.
Ek is regitg jammer vir julle ongerief en hoop dat julle weer van ons dienste gebruik sal maak.
Vriendelike groete,
Gerda
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Katonkelstraat, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang