Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Mia 9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 20 resensies vir Villa Mia 9
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Rebekah L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rebekah L

Great.

The unit had everything we needed to enjoy our holiday. It's well worth the price.

Marlien S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlien S

Heerlik.

Ons het baie lekker gebly, 'n paar voorstelle: Daar kort defnitief WiFi, hou by die tye. Daar moet alternatiewe kookmetodes wees wat gebruik kan word tydens load shedding. Die bankbed is defnitief nie voldoende vir twee volwassenes nie. Daar is nie genoeg klerespasie/pakplek vir die twee ekstra volwassenes se klere ens. nie.

Villa Mia 9 se terugvoer

Beste Marlien,
Baie dankie vir jou resensie. Bly julle het julle vakansie geniet in St Lucia en besoek ons gou weer.
Vriendelike groete,
Villa Mia 9,
St Lucia

Villa Mia 9
Elsabe N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe N

Skoon en netjies.

Ons gaan al 20 jaar Villa Mia toe. My kinders het almal leer swem in daai swembad. Dis die perfekte plek, wat nie oorboort gaan met die prys per nag nie en dis naby alles.

Vernon M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vernon M

Baie lekker gebly en loop waar jy wil wees. Naby alles.

Baie lekker gebly en was gemaklik.

Villa Mia 9 se terugvoer

Beste Vernon,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het julle verblyf geniet.

Vriendelike groete
Villa Mia 9,
St Lucia

Villa Mia 9
Jenny W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny W

Fantasties.

Heerlik gerus. Wonderlike stille omgewing. Loopafstand van winkels.

Villa Mia 9 se terugvoer

Beste Jenny,

Baie dankie vir die terugvoer en resensie. Hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike groete,
Villa Mia 9,
St Lucia

Villa Mia 9
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Schubert S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Schubert S

Aangenaam, sal aanbeveel.

Lekker gebly. Aircon in oop vertrek buite werking. Ordentlike braaier sal die waarde verbeter.

Rina V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rina V

Lekker gebly. Geen probleem. Kan bietjie aandag aan 'n beter braaier gee.

Geen fout met die verblyf. Skoon en netjies. Waarde vir geld.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Reyno B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reyno B

Was bietjie klein vir 4 persone.

Sleg as daar ook nie water is as die krag af is. Veral vir 30 ure. Meer as genoeg eetgerei en liggies om load shedding maklik te maak - skoon - net bietjie kakkerlakke wat invlieg. Bietjie klein braai plek omdat die braai stukkend is, maar heerlik gebly. Die opsigter is vriendelik en behulpsaam. As ek 'n voorstel kan maak; dalk 2 ordentlike mattasies wat op die sleeper couch kan pas wat sommer bo-op die kas in slaapkamer kan pas vir as 4 persone daar slaap. Opblaasmattras vir 14 dae is nogal rof en die sleeper couch is te hard aan die bokant om alleenlik op te slaap.

Johan B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Ons het dit vreeslik geniet en sal beslis weer daar boek.

Die plek was naby alles, ons kon oral loop.

Sheena V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheena V

Comfortable and well equipped.

WiFi would be nice. Air con in kitchen needs mending. Door to verandah could use a sun blocker.

Nadia S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S

Dit was baie lekker om daar te gekuier het en die swembad was heerlik.

Ons sal weer by Villa Mia 9 gaan bly vir 'n vakansie.

Villa Mia 9 se terugvoer

Beste Nadia,
Baie dankie vir die terugvoer en dat julle by Villa Mia 9 bespreek het.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Villa Mia 9,
St Lucia

Villa Mia 9
Maritza S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza S

Ons het die wegbreek baie geniet. Villa Mia is loopafstand van eetplekke wat dit baie gerieflik maak.

Ek sal voorstel dat julle daaraan dink om 'n plekkie in te rig by Villa Mia vir die gaste soos 'n paar pooltafels en arcade games vir die kinders net iets om te doen as dit reën, want ons kon nie juis TV kyk nie. As gevolg van die reën, was die opvangs sleg.

Villa Mia 9 se terugvoer

Beste Maritza,

Baie dankie vir die resensie en die terugvoer. Sal met die beheerliggaam praat.

Vriendelike groete
Villa Mia 9, St Lucia

Villa Mia 9
Ridwaan M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ridwaan M

We enjoyed the stay, except for the noise from the pub.

There was a Harley Davidson bike rally that assembled at the nearby restaurant that played loud music and the revving of the bikers that went on late till the morning hours which disrupted our sleep. This is no fault of Villa Mia, we also had a biker that parked in our parking, so we pushed the bike forward so we could park our vehicle. The duvet inner needs to be replaced. We requested wifi availability but had no response from Odette.

Villa Mia 9 se terugvoer

Dear Ridwaan,
Thank you for you review.
Apologies for the bike rally, they only have every 3-4 years.

Kind regards
Villa Mia 9,
St Lucia

Villa Mia 9
Lian B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lian B

Was baie lekker.

Badkamer word gedeel, kan van kamer en kombuis af in gaan so moet maar vir almal sê as jy gaan, want kan net in loop by die badkamer, die een deur kan nie sluit nie en die ander een is maar 'n kasdeur.

Mario F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mario F

Gemaklik in St. Lucia.

Villa Mia bestaan om selfsorg verblyf te bied aan gaste wat St. Lucia besoek. Woonstel 9 is op die eerste verdieping en mens loop in die woonstel in vanaf die inry/parkeer area. Die woonstel is goed instand gehou en toegerus. Dit het 'n balkon, is nuut uitgeverf, battery gelaaide ligte te gebruik tydens beurtkrag. Vrieskas ruik wel visserig, maar kan verbeter met houtskool daarin.

Villa Mia 9 se terugvoer

Beste Mario,
Dankie vir jou resensie. Skoonmaker het die vrieskas uit gesorteer, baie dankie.
Vriendelike groete
Villa Mia 9,
St Lucia

Villa Mia 9
Celenia P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Celenia P

Untidy, small.

No sheet for sleeper couch, dirty blanket and duvet in cupboard, no cleaner service.

Villa Mia 9 se terugvoer

Dear Celenia,

Thank you for your review. We take your review very seriously and it will be taken up with the managing agent. We apologize you feeling this way. We understand that you were frustrated with the power outage because of Eskom transformers that blew and the whole town was off, this was unfortunately out of our control.

Kind regards
Villa Mia 9,
St Lucia

Villa Mia 9
Natasha V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V

Dit was heerlik. Dis 'n pragtige plekkie.

Sal definitief weer gebruik maak van Villa Mia 9.

Villa Mia 9 se terugvoer

Liewe Natasha,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was wonderlik om julle as gaste te hê.
Vriendelike groete
Villa Mia 9,
St. Lucia

Villa Mia 9
Gandhi P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gandhi P

The facilities were very good. The residence has all the basic equipment. Service was offered after the second night. Security was very good. Cooking facilities are excellent.

Our stay was pleasant in lovely surroundings.

Villa Mia 9 se terugvoer

Dear Gandhi,
Thank you for your review. Glad you enjoyed your stay at Villa Mia 9.
It was a pleasure to have you and your family.
Kind Regards,
Villa Mia 9, St Lucia.

Villa Mia 9
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Katonkelstraat, 9 Villa Mia, St. Lucia, 4072, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22c772ef1c44223ea2d75c991225a3baa2228df65e5493572ad152f311e6f3afe381534720437f5adcbf74fd90df6152aff6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 Katonkel Street 9 Villa Mia 4072 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.374714159154 32.412294509434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang