Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Mia 9

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Rebekah L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Great. The unit had everything we needed to enjoy our holiday. It's well worth the price.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlien S
Lang verblyf
5.0
Aug 2023

Heerlik. Ons het baie lekker gebly, 'n paar voorstelle: Daar kort defnitief WiFi, hou by die tye. Daar moet alternatiewe kookmetodes wees wat gebruik kan word tydens load shedding. Die bankbed is defnitief nie voldoende vir twee volwassenes nie. Daar is nie genoeg klerespasie/pakplek vir die twee ekstra volwassenes se klere ens. nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Villa Mia 9
Beste Marlien, Baie dankie vir jou resensie. Bly julle het julle vakansie geniet in St Lucia en besoek ons gou weer. Vriendelike groete, Villa Mia 9, St Lucia

Elsabe N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Skoon en netjies. Ons gaan al 20 jaar Villa Mia toe. My kinders het almal leer swem in daai swembad. Dis die perfekte plek, wat nie oorboort gaan met die prys per nag nie en dis naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vernon M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Baie lekker gebly en loop waar jy wil wees. Naby alles. Baie lekker gebly en was gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Adri
Villa Mia 9
Beste Vernon, Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het julle verblyf geniet. Vriendelike groete Villa Mia 9, St Lucia

Jenny W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

Fantasties. Heerlik gerus. Wonderlike stille omgewing. Loopafstand van winkels.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Adri
Villa Mia 9
Beste Jenny, Baie dankie vir die terugvoer en resensie. Hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete, Villa Mia 9, St Lucia

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Villa Mia 9
Good day, Thank you for your review. We will be looking into the duvet and missing globe. Warm regards

Schubert S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jun 2024

Aangenaam, sal aanbeveel. Lekker gebly. Aircon in oop vertrek buite werking. Ordentlike braaier sal die waarde verbeter.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Rina V
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Mei 2024

Lekker gebly. Geen probleem. Kan bietjie aandag aan 'n beter braaier gee. Geen fout met die verblyf. Skoon en netjies. Waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Jul 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Reyno B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Was bietjie klein vir 4 persone. Sleg as daar ook nie water is as die krag af is. Veral vir 30 ure. Meer as genoeg eetgerei en liggies om load shedding maklik te maak - skoon - net bietjie kakkerlakke wat invlieg. Bietjie klein braai plek omdat die braai stukkend is, maar heerlik gebly. Die opsigter is vriendelik en behulpsaam. As ek 'n voorstel kan maak; dalk 2 ordentlike mattasies wat op die sleeper couch kan pas wat sommer bo-op die kas in slaapkamer kan pas vir as 4 persone daar slaap. Opblaasmattras vir 14 dae is nogal rof en die sleeper couch is te hard aan die bokant om alleenlik op te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Katonkelstraat, 9 Villa Mia, St. Lucia, 4072, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22c772ef1c44223ea2d75c991225a3baa2228df65e5493572ad152f311e6f3afe381534720437f5adcbf74fd90df6152aff6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 Katonkel Street 9 Villa Mia 4072 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.374714159154 32.412294509434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang