Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Mia 9

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Katonkelstraat, 9 Villa Mia, St. Lucia, 4072, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R710 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Villa Mia 9 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die kusdorpie St. Lucia. Die kompleks is binne maklike bereik van groot strande, die riviermonding, winkels en restaurante.

Die woonstel het lugversorging en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Die aparte badkamer het 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele.

Die oopplan-leefarea het 'n TV, 'n dubbelstapelbed en bied toegang tot 'n balkon met braaigeriewe.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad wat vanaf die eenheid gesien kan word. Gaste kry veilige parkeerplek binne die kompleks.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
TV
Lugversorging
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.0
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Rebekah L
Gesin met tieners
5.0
Great. The unit had everything we needed to enjoy our holiday. It's well worth the price.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Vernon M
Saam met lewensmaat
4.8
Baie lekker gebly en loop waar jy wil wees. Naby alles. Baie lekker gebly en was gemaklik.
Apr 2024
Lettitia V
Saam met lewensmaat
4.0
Gerieflik, rustige kuier plek. Ons het lekker gebly. Die ligging is lekker in die middel van St Lucia. Vriendelike mense. Daar is klein goedjies wat a...
Sien meer
Feb 2025
Rudolph L
Saam met lewensmaat
4.0
Excellent. Very neat and very welcoming. Best sleep that my fiancé and I had. Close to everything: shops, restaurants, etc. Will see us...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Jenny W
Saam met lewensmaat
4.0
Fantasties. Heerlik gerus. Wonderlike stille omgewing. Loopafstand van winkels.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Katonkelstraat, 9 Villa Mia, St. Lucia, 4072, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Mia 9 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 710
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 710
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Katonkelstraat, 9 Villa Mia, St. Lucia, 4072, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22c772ef1c44223ea2d75c991225a3baa2228df65e5493572ad152f311e6f3afe381534720437f5adcbf74fd90df6152aff6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R710 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 Katonkel Street 9 Villa Mia 4072 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.374714159154 32.412294509434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang