Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Mio-Dor-y

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Liza T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Awesome huis met alles wat jy nodig het! Ons het baie lekker gebly. Daar is genoeg plek vir almal! Eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Dit was 'n lekker verrassing toe die ligte aanbly gedurende load shedding. Die kuierarea is perfek en alles was baie mooi en netjies! Sal definitief weer daar boek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maggie J
Kort verblyf
4.2
Jul 2023

Dit is 'n lieflike huis. Ruim met al die nodige fasiliteite. Daar was probleme met glase en koppies ens., van die goed wat nie daar was nie, volgens lys. Die ekstra komberse was vuil. Moes self was. Oondpan vuil in oond. Koppies lelik getjip. Lig van badkamer op boonste vloer het nie gewerk nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Danie V
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jan 2023

Aangename plek, onverwagte kragprobleme. Baie lekker plek en omgewing. Maar ons het heel week gesukkel met krag wat heeltyd uitskop agv 'n elektriese probleem. Het die eienaar gekontak, maar was nie veel van hulp nie. Het toe direk met sekuriteit gereël om te help. Hulle het toe met munisipaliteit gereël, en probleem was opgelos.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andries A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Lekker Bosveldwegbreek Met ons aankoms is ons verwelkom deur twee blouwildebeeste en sewe koedoes. Daar het deur die loop van die naweek heelwat kuiergaste op ons stoep kom kuier. Vlakvarke, mongoose, blouapies en nagapies. Sal enige tyd weer gebruik maak van Villa Mio-dor-y. Baie dankie Christo!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2021

Lekkerste plek wat ons nog in Marloth gebly het. Baie netjiese plek en eienaar het ons toegelaat om eers 14:00 uit te klok.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marlize A
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Aug 2020

Die plek was baie skoon en netjies. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Maryke E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Ons was 2 gesinne met 4 kinders onder 10 jaar oud - huis was ruim genoeg vir almal. Die swembad was 'n lafenis in die Desember-hitte. Die huis was baie goed toegerus. Die diere wat ons daagliks besoek het was heerlik. Die kinders het dit baie geniet. Ons sal Villa Mio-Dor-y weer besoek - dalk volgende keer in die winter. Die Desember-hitte was baie erg!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minnette W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Lekker. Baie gerieflik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marli L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2019

Dit was 'n ongelooflike lekker naweek met die beste verblyf en ons is van plan om September weer te gaan. Beste verblyf wat ons nog in Marloth gehad het! En vriendelike eienaars wat dit ook aangenaam maak. Einde September gaan ons weer. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa S
Kort verblyf
4.8
Jun 2019

Lekker. Dit was baie rustig en heerlik. Huis baie goed toegerus en baie sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hawkstraat 4421, Marloth Park, 1408, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwkHLKEnXriS1m0eOgSZwohTmWgdiQd8O7XHATXM0H0fh7cBlif?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10) 17 5 1 5 4421 Hawk Street Marloth Park 1408 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.359244704136 31.808601803993

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang