Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Mio-Dor-y

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hawkstraat 4421, Marloth Park, 1408, Mpumalanga
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Villa Mio-Dor-y is 'n selfsorghuis in Marloth Park wat selfsorgverblyf in die ongerepte bosveld van Marloth Park bied. Die huis is net 200 m van die Krokodilrivier af.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 'n solderarea. Albei slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed. Die solderarea het 'n dubbelbed en aan die ander kant 2 stapelbeddens. Daar is 3 badkamers waarvan 2 elk 'n stort het en die ander een 'n hoekbad. Daar is 'n gasgeiser vir warm water.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die solderarea het sy eie badkamer en 'n sitarea wat toegerus is met rusbanke en 'n TV met OpenView-kanale. Van die huis af lei 'n patio met buitemeubels en 'n swembad.

Die huis beskik ook oor 'n boma-area en gaste is welkom om 2 fietse te gebruik. Veilige parkeerplek word voorsien.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 2 Slaapkamers 2 Leefareas 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

4

4 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Hawkstraat 4421, Marloth Park, 1408, Mpumalanga
  • Gaste dink Villa Mio-Dor-y het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hawkstraat 4421, Marloth Park, 1408, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwkHLKEnXriS1m0eOgSZwohTmWgdiQd8O7XHATXM0H0fh7cBlif?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10) 17 5 1 5 4421 Hawk Street Marloth Park 1408 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.359244704136 31.808601803993

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang