Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Mohau @ 178

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarens Golf & Leisure Estate, Villa 178, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R2 250 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Villa Mohau @ 178 bied selfsorgverblyf in die skilderagtige dorpie, Clarens. Hierdie vakansiehuis is die ideale basis vanwaar gaste die dorp en sy besienswaardighede kan verken.

Die huis strek oor 3 verdiepings met 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer is op die derde verdieping en het 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer wat 'n stort en bad het. Die tweede slaapkamer is op die ingang se verdieping en het 2 enkelbeddens met 'n en suite-badkamer wat ook 'n bad en stort het. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis en -leefarea is op die grondverdieping. Die kombuis het graniettoonbanke en is met 'n oond, kookblad, mikrogolfoond, yskas, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, ondervloerse verhitting, 'n gaskaggel en 'n etenstafel met sitplek vir 6. Gas moet 2 dae voor aankoms bestel word en is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n tafel en stoele. Daar is ook houtskool-braaigeriewe.

Verder spog die huis met ondervloerse verhitting en veilige parkeerplek op die grasperk langs die huis. Skoonmaakdienste is op vooraf versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Villa Mohau @ 178
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Clarens Golf & Leisure Estate, Villa 178, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Villa Mohau @ 178 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarens Golf & Leisure Estate, Villa 178, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a15989ab7b8a3c6752a59cf8c0f775c226a7b9e6cdae66eaff900386ca57eb2dbd87d2d7c44a494852ca1642a9343b10512?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 Clarens Golf & Leisure Estate Villa 178 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.509303345739 28.432103643254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang