Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Moyal Executive Apartment & Suites

Selfsorg
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47A Atholl Oaklands-weg, Melrose, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Vanaf R1 697 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Villa Moyal is in die luukse woonbuurt Melrose in Johannesburg binne loopafstand van Melrose Arch Mall af geleë. Dit is ook net 15 minute vanaf Suid-Afrika se sake- en inkopiekern, Sandton City. Villa Moyal is ten volle gemeubileer en die weelderige suites sal enigeen welkom en tuis laat voel.

Elke suite het 'n private patio, 'n ten volle toegeruste kombuis, 'n eetkamer en 'n sitkamer toegerus met 'n TV en DStv. Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien en alle eenhede het lugversorging en bied gratis WiFi. 'n Kontinentale ontbyt word verskaf en 'n wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.

Villa Moyal spog ook met sy eie pragtige tuin en swembad in 'n skoon en veilige omgewing. Die kompleks het 24 uur-sekuriteit en veilige en gratis parkeerplek word verskaf. Vervoer met motorbestuurders en vervoer van en na die lughawens OR Tambo en Lanseria is op versoek beskikbaar, ofskoon OR Tambo ook maklik met die Gautrein en die Gautrein-busse met vertrekpunte om Sandton en Melrose bereik kan word.

Sowel Melrose as Sandton City is vol eksklusiewe restaurante, elite-winkels en 'n fantastiese naglewe. Die nuwe Melrose Arch-kompleks is binne loopafstand en bied 'n groot verskeidenheid restaurante, koffiewinkels en kafees, asook winkels, banke, boetieks, juweliers, 'n apteek en meer. Villa Moyal is ideaal vir diegene wat skoon, gerieflike en veilige akkommodasie soek, sonder om 'n fortuin te hoef te betaal.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yeukai Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 47A Atholl Oaklands-weg, Melrose, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Gaste dink Villa Moyal Executive Apartment & Suites het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 697
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 697
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47A Atholl Oaklands-weg, Melrose, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE0NWU3NzNhLTc1ZDctNGY1OS1iODg0LWExNGRkMDMyM2JkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 697 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 47A Atholl Oaklands Drive Melrose 2196 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -26.13673 28.06664

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang