Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa-né Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frederickstraat 27, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villa-né Guesthouse bied gerieflike oornagverblyf wat sentraal in Baillie Park, Potchefstroom, geleë is. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Die gastehuis bied verblyf in 4 pragtige kamers, almal met en suite-badkamers. Die kamers het gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en privaat ingange. Elke kamer is ook met 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met Netflix en gratis WiFi toegerus.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste sal lekker naby Potchefstroom Gholfbaan, winkels en sowat 11 km vanaf Potchefstroom Lughawe wees.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Michelle C
Saam met vriende
5.0
Verblyf was baie netjies, mooi en gerieflik! Sal beslis aanbeveel! Baie lekker gebly by Villa-né Guesthouse!
Sep 2024
Rone R
Gesin met klein kinders
5.0
Het my verblyf baie geniet. Villa'-Né is baie netjies en goed toegerus. Sal Villa Né vir enige iemand aanbeveel.
Mei 2024
Sanet V
5.0
Baie lekker en gemaklik. Baie lekker gebly. Ek sal net 'n mikrogolf per kamer byvoeg.
Mei 2024
Mariette G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie skoon, netjies en toegeruste eenheid! Heerlik gebly! Sal beslis weer by die akkommodasie bespreek.
Apr 2024
Steliza R
Saam met lewensmaat
5.0
Comfy, perfect for a get away. We attended a wedding in Potchefstroom and decided to stay overnight. The room was perfect, and we parti...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jeanine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Frederickstraat 27, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Villa-né Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frederickstraat 27, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA100d51180644d668f6d51ed3f28b40fc3790df6b87e6f35f083c1b91b43bea2571b33b6e0e2d02a6b2c729dff60ed2a75c2e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 27 Frederick Street Baillie Park 2531 Noordwes 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -26.721708918964 27.119866688955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang