Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Nordica

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tritoniaweg 4, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Villa Nordica bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n sonnige woonstel in Table View. Die smaakvol gemeubileerde woonstel is net 300 m van die strand af geleë, en is sentraal geleë binne stapafstand van restaurante, winkels, openbare vervoer en kroeë.

Die woonstel is op die tweede verdieping geleë en is slegs met trappe toeganklik. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in elk en oorgenoeg kasspasie. Die badkamer is toegerus met 'n bad en stort, en linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea het natuurlike lig. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, asook 'n skottelgoedwasser vir gerief. Die sitkamer is toegerus met 'n TV en lei na 'n balkon met ingeboude braaigeriewe. Gratis onbeperkte WiFi word voorsien.

Gaste het toegang tot 'n veilige privaat parkeerplek. Die woonstelblok het ten volle werkende wasgeriewe met 'n wasmasjien en tuimeldroër vir gerief.

Die woonstelblok is naby die gewilde vlieërbranderry-strand geleë en strandhanddoeke word in die woonstel voorsien.

Die gewilde V&A Waterfront is 19 km van die woonstel af geleë, en Kaapstad Internasionale Lughawe is 29 km ver.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Villa Nordica
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Stacey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Tritoniaweg 4, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Nordica het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tritoniaweg 4, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA702cb5b6b8414830bdc1e839afaff2d299339b8ad3c8e561328a99794c20fc184111e86e76fd0a54a98d10f1ccba210a1e71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 4 Tritonia Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.82069434333 18.480114860119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang