Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Nouveau

Selfsorg
Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 9 Jul 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ave la Croix 17, Fresnaye, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R27 000 R18 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Villa Nouveau is 'n pragtige villa geleë in die gegoede voorstad Fresnaye, geleë teen die hange van Lion's Head tussen Seepunt en Bantrybaai. Dit bied gaste ruim en gerieflike verblyf. Hierdie luukse villa is 'n ideale keuse vir gesinne en vriende wat op soek is na 'n luukse vakansiewegbreek.

Dié villa bestaan uit 4 slaapkamers en 4 badkamers, wat gemaklik tot 8 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met bad- en stortgeriewe. Die oorblywende 3 slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak. Gehalte linne en badhanddoeke word aan gaste voorsien.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n etenstafel met sitplek vir 8, 'n kaggel, oorgenoeg gemaklike rusbanke en 'n TV in. Dié area lei na 'n tuin en 'n patio met buitemeubels, braaigeriewe en 'n swembad.

Boonop sluit die villa 'n aangewese werkspasie, 'n bioskoopkamer met rusbanke en 'n projektor, en 'n waskamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër in. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Therese Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Ave la Croix 17, Fresnaye, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R27 000
R27 000 R18 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf R27 000
R27 000 R18 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ave la Croix 17, Fresnaye, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3189ac06ebe892e5bf5f96edf5334a12ef781da631533ecd4e33af67fee81b06e9341305c1f3ee24fa72ca1704e222ad5f6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R27 000 nouVanaf R18 900 per nag (plek vir 8) 17 Ave la Croix Fresnaye 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.925421811159 18.385878540475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang