Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Villa on the 14th

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1171 Vogelsanck Cresent, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 640 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa on the 14th is 'n pragtige selfsorg-vakansievilla wat in die Langebaan Country Estate geleë is. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek aan die Weskus, aangesien die landgoed baie geriewe en doendinge vir gaste het. Die garage is nie beskikbaar nie maar in die oprit kan twee motors parkeer.

Hierdie eiendom kan gemaklik altesaam 6 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het albei 'n dubbelbed en 'n en suite-stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n omsetter, stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, gas oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale eiland met stoele. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Langs die eetarea is 'n binnebraai-area.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Andriette Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 1171 Vogelsanck Cresent, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 640
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 3 640
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1171 Vogelsanck Cresent, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e35af8507af19b6d65b42cda67528a2b63affc21e84355ac947db0ba9c9840c0aca7de245bfca294b4317079277e8406476?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 640 per nag (plek vir 6) 1171 Vogelsanck Cresent Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.064842430315 18.047878397553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456