Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa on the Slopes of Geneva Drive

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elsabe R
Kort verblyf
4.8
Des 2021

Ons het heerlik gekuier en gebly. Leefruimte is ruim en loop op die balkon uit wat die perfekte kuierplek is. Ons het alles wat ons nodig gehad het gehad. Die huis is baie gerieflik geleë. Die feit dat die strand, koswinkels, restaurante en koffiewinkeltjies loopafstand is is 'n groot voordeel. Parkering in Kampsbaai is skaars in hoogseisoen. Die tienerkinders het 'n groot mate van vryheid gehad omdat alles digby is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Morne Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R6 810
R6 810 R6 129
per nag (plek vir 8)
Vanaf R6 810
R6 810 R6 129
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Geneva-rylaan 8, Kampsbaai, Kaapstad, 8040, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac4281bf4119218fae433c7fa327963dc15d0ea266fa31668424183ebe8751b3ff501a5accdbcc978a07ad5b28459ea806c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 810 nouVanaf R6 129 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 8 Geneva Drive Camps Bay 8040 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.9551531 18.3786832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang