Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa P14a Selborne Golf Estate

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Peter G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Very pleasant. Great property, awesome estate and very nice views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Villa P14a Selborne Golf Estate
Thank you. I’m glad you enjoyed your stay.

Nicolette K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Jan 2023

Teleurgesteld. Ons is 'n gesin van 4 met twee jong kinders. Ongelukkig het die kamer waar ons kinders moes slaap, damp probleme en ons kinders kon nie in daardie kamer slaap nie. Die badkamers het dieselfde probleem. Die eenheid was ook nie ten volle toegerus nie en ons het bv. geen steak messe gehad nie. Grootste probleem is die damp reuke wat natuurlik vererger was deur die somerreën.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Debbie M
Kort verblyf
4.2
Des 2022

'n Heerlike huis, maar daar is beslis 'n paar goedjies wat aandag nodig het. Hierdie is nie kla nie, net belangrike inligting om vir toekomstige gaste deur te gee. Betaling: Met bespreking het ek die 50% deposito betaal, en later die 50% balans. Volgens ‘Irishka’ moes die tweede betaling direk aan eienaar betaal word. Ek het hulle laat weet ek het alreeds betaal en dat hulle moet opvolg. Daar was geen kennisgewing van die reëling nie. Inklokproses: Ons was 'n groot familiegroep gewees, 3 huise op die estate gehuur. Ek was verantwoordelik vir al die besprekings en reëlings. Ek moes vra vir bar codes en goed wat ek eers by aankoms by die hotel kon oplaai. Inventaris: Dit lyk of daar lanklaas inventaris by die huis geneem is. Bv. 6 koppies, maar net 2 pierings, 8 vurke maar 12 messe, net vier koeldrankglase en 2 whiskeyglase. Baie van die koppies en bekers is ge-’chip’ en van die bekers se ore is skoon afgebreek, maar hulle is nog in die kas. Buitekamer: Gaste moet vooraf weet dat die een slaapkamer glad nie binne die huis is nie. Mens moet die ingang op die stoep gebruik. Dit was nie vir ons ‘n probleem nie, maar sal wel vir gaste met klein kinders wees. Onderhoud: Die huis het dringend bietjie onderhoud nodig. Bv. Die stortkop in die hoofslaapkamer is heeltemal los en spuit die hele wêreld nat. As gevolg is die hele dak gemuf. Die tweede kamer se badkamerdak is ook gemuf. Buiteslaapkamer se stortdeure kan glad nie toemaak nie. Glasskuifdeure by stoep werk nie lekker nie en is baie moeilik om oop en toe te maak. Net die mans kon die deure oop en toe stoot. WiFi: Alhoewel daar geadverteer word, kon ons glad nie WiFi optel nie. Nie eers ons jongklomp kon hom aan die werk kry nie. DSTV: Dit was nie vir ons te veel van ‘n probleem nie (gelukkig het ons DSTV in die ander twee huise gehad), maar dit is belangrik om gaste te laat weet dat daar geen DSTV is nie. Mense met kinders en sportliefhebbers sal dit graag voor die tyd wil weet. Koffiemasjien: Daar is ‘n lieflike koffiemasjien beskikbaar, maar het nie geweet om moerkoffie saam te neem nie. Ysmasjien: Bonus! Trappe: Daar is ‘n steil stel trappe af na die huis toe. Net die eerste gedeelte daarvan het handrelings. Ons het twee oumas saam gehad (84 en 88) en dit was baie moeilik om hulle op en af te kry sonder handrelings. Gholfkarretjie: Die dag voor ons uitklok het die eienaar gebel en gevra of ons die gholfkarretjie vir haar ander gaste in eenheid G28 kan leen. Ons het glad nie geweet daar is ‘n gholfkarretjie tot ons beskiking nie. Sy noem toe dat mens dit vooraf moet reël teen ‘n addisionele fooi, maar ons was glad nie bewus van die opsie nie. Ons sou beslis daarvan gebruik gemaak het as ons geweet het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Vinette J
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jan 2021

Vriendelike diens, pragtige uitsig van die baan. Vriendelik ontvang, die huis was heel toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Daar was genoeg spasie vir almal en was baie bederf met die mooi uitsig van die gholfbaan. Sal definitief weer bespreek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gugu M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2020

Amazing. Gorgeous accommodation, beautiful views and the friendliest staff. Definitely had a good time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa G
Lang verblyf
4.8
Des 2020

Baie lekker. Beste plek wat ons nog ooit aanlyn bespreek het. Ons verwagtinge oortref. Daar was 1 of 2 klein probleempies, die R800 vir skoonmaak waarvan ons nie bewus was nie. Die skoonmakers het ook een dag gedurende ons verblyf hulself ingelaat en skoongemaak sonder dat ons daarvan bewus was en het nie met ons die reëling gemaak nie. Van die eetgerei in die kaste was ook nie heeltemal skoon nie, ons moes die glasware en messe en vurke weer was. Die lugversorging in die hoofslaapkamer het baie water gedrup op die bedkassie en vloer. Maar andersins was alles in orde dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samke K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2019

It felt like a home away from home! Very well-equipped, spacious rooms. We really had a good stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Are V
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Sep 2019

Gemaklike eenheid in n baie goeie posisie vir golfers Wat gepla het: Die gas in die braaistel het halfpad deur ons eerste braai opgeraak. Die oond werk nie, so ons kon nie ons kos klaar gaarmaak nie. Een stoofplaat werk nie. Die batterye in omtrent al die TV-kontroles is pap. Die eenheid was stowwerig - seker skoongemaak toe die laaste vakansiegangers daar was. Ek moes 'n R500 skoonmaakfooi betaal. Andersins die verblyf geniet!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nicolene V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2018

Amazingly awesome and stunning. The house was stunning neat. It was relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Villa P14a Selborne Golf Estate
We are glad you enjoyed your stay.

Noluthando Z
Kort verblyf
5.0
Aug 2018

It was awesome! The experience was exceptional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Hoofweg, Selborne Gholflandgoed, Pennington, 2000, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAw3Ao5forBC5ZGEt0I7vriwbj0yVezd43t1xQwAkS5pnYAcxCaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 7) 10 5 1 5 Old Main Road Selborne Golf Estate 2000 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-14:00 10:00 -30.375683191771 30.678335892343

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang