Villa Paradiso Country Manor
Beskrywing
Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Slegs die kamer
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 11 jaar betaal R300.
Neem asb. kennis van die volgende:
Eie drankies word nie toegelaat nie.
Ons laat ongelukkig nie selfsorg toe nie.
Pro-forma fakture is vir 7 dae geldig en sal gekanselleer word as dit nie bevestig word nie.
Stuur asb. vir ons 'n bewys van betaling, aangesien besprekings volledig betaal moet word voor die inklokdatum.
Ontbyt is vanaf 08:00 tot 09:30 (Stel ons asb. voor jou inklokdatum in kennis of jy ontbyt vroeër wil hê).
Jy is welkom om 'n tafel by Black Fox te bespreek.
Alle tariewe is per kamer per nag en dit sluit BTW in.
Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgweing.
Inkloktyd is 14:00 tot 21:30 en uitkloktyd is 10:00. Stel ons asb. in kennis as jy laat gaan inklok.
Let asb. op: Villa Paradiso het die volgende kanale: SABC, SS1, M-Net en sekere Movie-kanale.
Voorlopige besprekings bly slegs 24 uur lank geldig indien die 50% deposito nog nie betaal is nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dié kamer is op die grondvloer en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Slegs die kamer
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 11 jaar betaal R300.
Neem asb. kennis van die volgende:
Eie drankies word nie toegelaat nie.
Ons laat ongelukkig nie selfsorg toe nie.
Pro-forma fakture is vir 7 dae geldig en sal gekanselleer word as dit nie bevestig word nie.
Stuur asb. vir ons 'n bewys van betaling, aangesien besprekings volledig betaal moet word voor die inklokdatum.
Ontbyt is vanaf 08:00 tot 09:30 (Stel ons asb. voor jou inklokdatum in kennis of jy ontbyt vroeër wil hê).
Jy is welkom om 'n tafel by Black Fox te bespreek.
Alle tariewe is per kamer per nag en dit sluit BTW in.
Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgweing.
Inkloktyd is 14:00 tot 21:30 en uitkloktyd is 10:00. Stel ons asb. in kennis as jy laat gaan inklok.
Let asb. op: Villa Paradiso het die volgende kanale: SABC, SS1, M-Net en sekere Movie-kanale.
Voorlopige besprekings bly slegs 24 uur lank geldig indien die 50% deposito nog nie betaal is nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is op die eerste verdieping en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Slegs die kamer
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 11 jaar betaal R300.
Neem asb. kennis van die volgende:
Eie drankies word nie toegelaat nie.
Ons laat ongelukkig nie selfsorg toe nie.
Pro-forma fakture is vir 7 dae geldig en sal gekanselleer word as dit nie bevestig word nie.
Stuur asb. vir ons 'n bewys van betaling, aangesien besprekings volledig betaal moet word voor die inklokdatum.
Ontbyt is vanaf 08:00 tot 09:30 (Stel ons asb. voor jou inklokdatum in kennis of jy ontbyt vroeër wil hê).
Jy is welkom om 'n tafel by Black Fox te bespreek.
Alle tariewe is per kamer per nag en dit sluit BTW in.
Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgweing.
Inkloktyd is 14:00 tot 21:30 en uitkloktyd is 10:00. Stel ons asb. in kennis as jy laat gaan inklok.
Let asb. op: Villa Paradiso het die volgende kanale: SABC, SS1, M-Net en sekere Movie-kanale.
Voorlopige besprekings bly slegs 24 uur lank geldig indien die 50% deposito nog nie betaal is nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 104 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 8, R512, Melodie, Hartbeespoordam, 0216, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang