Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Paradiso Country Manor

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 83 resensies vir Villa Paradiso Country Manor
Netheid
3.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.5/5
Lizette V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V

Skoon, netjies en gerieflik.

Baie gerieflik, mooi skoon en netjies. Lekker beddens.

Marieta B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta B

Ons kuier daar was asemrowend.

Die kamer was puik. Die mense se vriendelikheid was ongelooflik goed. Die diens van die kelners was uitstekend. Die kamer was 100% skoon en netjies! Ek beveel dit vir enige iemand aan.

Isabel M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isabel M

Baie netjies en skoon.

Ons het baie lekker gebly. Baie sentraal. Kos is baie lekker.

Juan-david M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juan-david M

Rustig en lekker.

Dit was 'n baie gemaklike en rustige ervaring. Restaurant se kos was uit die boonste rakke. Ontbyt is 'n moet. Die enigste slegte ervarings was: TV kanale wat gesukkel het om op te vang en nie 'n groot verskeidenheid nie. Waterdruk was baie sleg Sondagoggend, ons kon nie regtig gemaklik stort nie.

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Xoliswa K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Xoliswa K

Not happy.

My stay was okay though we did not like the room. It has no fridge, too congested, and insufficient lighting.

Louis B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Louis B

Plek oor algemeen verwaarloos of lyk verwaarloos.

Beddens is swak, geen glase plek lyk verwaarloos oor algemeen in kamer. Geen yskas, geen melk, drain of water. Stink toilet het gelek. Dit self reggemaak plek waar ontbyd bedien word glad nie skoon nie.

Hennah S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennah S

Dit was so kort, vinnige oorbly maar gemaklik.

Dis die mooiste uitsig uit die kamers uit. Die geboue buite kort so klein bietjie liefde, maar ons het lekker gebly.

Gerrit K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerrit K

Warm professional welcome.

Rooms in the old section desperately need an upgrade, particularly the bathroom. The old-fashioned, rather useless door lock should be replaced. The balcony offers a lovely view.

Christopher M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher M

Excellent. The team were very hospitable and accommodating. I will definitely stay there again!

Excellent stay, will certainly recommend Villa Paradiso.

Sean S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sean S

Suitable for a quick stay-over.

The water had a sewerage smell. The water pressure and the hot water was inconsistent.

Carine V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carine V

Good stay.

It was up to our expectations.

Beauty M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beauty M

Very great stay, staff very friendly.

I like the place will come back again.

Tiffany N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiffany N

Warm and friendly service. Great breakfast. Comfortable stay.

See stars.

Lelanie V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie V

Baie lekker en gasvry.

Die staff by Villa Paradiso is baie vriendelik en het ons baie gehelp met wat daar is op te doen in Harties. Die kos is uit die boonste rakke en sal vir seker weer daar gaan kuier.

Matshidiso S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matshidiso S

Excellent.

View over the dam and nearby cable-way was absolutely wonderful.

Claude P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claude P

Was heerlik en rustige omgewing.

Kamers is netjies, diens is op standaard, naby geleë aan alle toeriste-aantreklikhede.

Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Conny A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Conny A

Great setting and look.

Shower smells of sewerage and bathroom fittings and tiles are old and broken.

Wimpie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Wimpie V

Teleurstellend.

Die stortgedeelte is vuil (mildew). Die bed se hoofbord is vuil. Die lugversorging raas verskriklik. Die ander gaste raas tot 2 uur in die môre. Geen stoel of bankie in die kamer. Gordyne nie ingehaak nie.

Mm V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mm V

Baie skoon en netjies en sommer om die draai van alles wat mens kan sien.

Harties bied baie om te doen en die verblyf is baie sentraal. Ons het lekker geslaap.

Tyrone V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tyrone V

Tevrede.

Die enigste probleem wat ek ondervind het was ek het gevoel vir daai tipe geld kon hulle beter TV-kanale gehaad het, en die drein by die wasbak in die badkamer het erg gestink. Maar verder was dit heel aangenaam, skoonn netjies, en personeel is baie behulpsaam, die kos is baie lekker.

Deborah V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deborah V

Clean and friendly service.

The rooms are adequate and staff members very helpful.

Tania E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tania E

Pragtige plek, maar geen beheer oor ander gaste nie.

Dis 'n pragtige plek nes die foto's wys. Maar ongelukkig het ek en my man slegs 6 ure slaap ingekry oor ander gaste buite hulle kamers, in die gange kliphard gesels, geskree en gelag het sonder enige iemand wat hulle kom stil maak het.

Puley R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Puley R

Refreshing.

The venue looks OK. Just the rooms are not the same as being shown on the website. The equipment looks old. They should consider changing the mats and curtains as they were not comfortable to look and stand on. We ended up pushing the mats under the bed so we don't see them. The pool is so small and green - not pleasing.

Nomakhosazana Kekane K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nomakhosazana Kekane K

Uncomfortable.

The rooms have no bar fridges and outside temperatures were around 34 degrees celsius so we could not have cold water to drink. Cooler boxes are not allowed in the rooms. I had a 12 month old baby so I also needed at least a microwave to prepare his meals and there was none that I could access.

Maurice J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maurice J

Covid has had a major impact on tourism, hence facilities were reduced.

The Sunday lunch advertised, was not available due to low occupancy. Dinners served on Friday/Saturday only. Breakfast was available daily.

Jan S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jan S

Aangenaam vir tyd spandeer.

Goeie diens in restaurant. Ontvangs was nie bewus van balans van verblyf betaal nie.

Marina V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marina V

Very basic, but okay

Wanted some Cappuccino's at the restaurant, but it could not be provided.

Natasha J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Natasha J

Good.

TV and DStv channels need urgent attention. Nothing to watch and quality of TV very bad. Both rooms urgently attention needed to shower bad quality shower heads in rooms.

Michael F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Michael F

Lekker, maar die kamers is te klein. Die TV kort aandag - te klein.

Sien sterre.

Werner T - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Werner T

Was a good stay, it is a nice venue for functions.

The water was not clean, it was smelly. We get that it was most probably dam water. The restaurant upstairs had little to no service, we had to go eat elsewhere on the evening. These areas need improving.

Amelia V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Amelia V

Alhoewel die tuin baie mooi is, is die gebou maar taamlik verwaarloos.

Die teëls op die trappe en gang op pad na die kamer het 'n baie slegte indruk van verwaarloos gemaak. Daar was spinnerakke in die badkamer en suite tot die kamer en daar was ook spinnerakke op die balkon by die restaurant waar ons sit en eet het. Die haardroër het nie 'n plug gehad nie en toe dit arriveer was dit vreeslik vuil en grillerig om aan te vat. Ons was op pad na 'n troue. Die haardroër het oorverhit en uitgesny en ek kon nie my hare stilleer om betyds by die troue te wees nie. Ek het aangeneem die prys sluit ontbyt in, maar dit was nie die geval nie is vir ons gesê. Ek wou ook graag nader aan die swembad gewees het, soos per my versoek toe ek geboek het.

Anri B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anri B

Just a place to sleep.

Beds very short, not very clean.

Eloise N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise N

Rustig en mooi.

Ons het net nie 'n aircon remote gehad nie. Gelukkig het die waaier gewerk.

Lesinda D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesinda D

Baie lekker.

Skoon, gasvry, aandete en ontbyt heerlik, sal aanbeveel vir ander mense.

Lientjie L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lientjie L

The rooms are clean and comfortable.

The only issue I had is that there was clear notifications everywhere that no cooler boxes were allowed, and that you were not allowed to bring your own liquor. On Saturday however a large group of people were having a party at the swimming pool with three cooler boxes with alcohol. The party became very load! Our room was right next to the pool area, and we eventually decided to rather go home, because the noise was just to much and people were fighting in the room above us, and we could hear every word. I think they should have better management on this aspect.

Mokwai Abner M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mokwai Abner M

Average.

Bad television reception. No fridge in the room. Extra furniture with no use. The place could do with some freshening up. Breakfast dish up place not quite up to standard.

Vanessa N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa N

Pragtige uitsig. Ons honde was welkom. Netjies en heerlike kos.

Netjies. Veilig. Mooi natuurskoon. Ons honde was verwelkom.

Isabel B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isabel B

Lekker gesellig.

Mooi plek met mooi ligging.

Lindiwe P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindiwe P

Okay.

Lacked the personal touch.

Estelle D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Estelle D

Prentjies is misleidend.

Restaurant is toe, geen eie kos of drinkgoed is veronderstel om kamer toe geneem te word nie. Dit maak nie sin nie.

Marie G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie G

Fantasties.

Ons het alles baie geniet, maar moes ongelukkig vroeër ry toe ons slegte tyding kry van skoonpa wat oorlede is.

Zane K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zane K

Fantastiese uitsig en vriendelike mense.

Goeie waarde vir geld, sal dit vir enigiemand aanbeveel.

Shene D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Shene D

Ons het lekker gebly al was dit net vir een nag.

Die eenhede was baie aangenaam. Ons het wel gevoel dat ons vir die prys dalk beter toiletpapier kon kry. Ons het ook nie warm water gehad in die stort nadat een persoon gestort het nie. Ons was ook 'n bietjie teleurgesteld met die feit dat ons nie die restaurant op ons eie tyd kon gebruik nie, want ons moes bespreek en het dit nie geweet nie. Ons kan egter die plek met vrymoedigheid aanbeveel, veral vir mense wat lief is vir bier en gin.

Manie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Manie V

Skoon en netjies, maar ek dink bietjie overpriced vir wat jy ontvang.

Plekkie is goed geleë met mooi uitsig. Kamers is nogal klein. Gaste kan soms luidrugtig wees. Die restaurant en kroeg gedeelte is baie lekker met mooi uitsig. Gasvryheid is baie lekker. Sal weer daar oorslaap op motorfietstrip. Die prys is effe aan die duur kant vir net oorslaap.

Quinten V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Quinten V

Gemaklik.

Vriendelik en en gemaklik.

Buyile N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Buyile N

I enjoyed every moment. I wish I had more days.

Had good time throughout the stay. I will come back again.

Piet S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet S

Alles wat jy verwag vir wat jy betaal.

Goeie waarde vir geld, sal beslis weer van Villa Paradiso gebruik maak.

Mogomotsi M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mogomotsi M

Good experience.

My expectations were met.

Christa R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Christa R

Die plek is mooi, maar my ervaring was baie onpersoonlik.

Die kamer was ongemaklik en onaangenaam koud, a.g.v. geen son en sementvloere. Die aircon het net ekstra wind en geen hitte besorg nie. Daar kort ook 'n tafel of iets vir 'n tas om daaruit te kan werk. Vir die prys wat mens betaal, sou ek regtig ook net 'n beter kitskoffie-opsie as Ricoffee verwag in die kamer. Ek is teleurgesteld in my verwagting.

Elandre S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elandre S

Netjies en verskriklik gemaklik.

Baie netjiese kamer met gemaklike bed. Pragtige uitsig! Perfekte plek vir oornagblyplek.

Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Renet C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Renet C

Het beter kwaliteit verwag.

Ons was baie teleurgesteld in die verblyf, dit was verwaarloos, vuil en swak gehaltediens. Van die krake in die mure, die vuil toiletmerke en 20 cm rekenaar skerm vir 'n TV ─ ons het meer verwag vir die prys wat ons betaal het. Die restaurant het alewig my bestelling verkeerd gehad en die ontbyt was ook onder standaard. Daar was geen krag of water die Sondagoggend nie, en ander gaste moes 3 keer gaan vra of hulle aan die probleem werk, terugvoer het, of 'n generator het. Het geklink asof die staff nie eens geweet het hul gaste sit sonder krag of water nie. Die fotos aanlyn skep ongelukkig die verkeerde persepsie.

Ellen B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Ellen B

I would recommend that you change your breakfast.

Rooms are not that clean, especially under the beds. You need new paintings and have some activities during the night. Secondly one cannot choose what kind of breakfast you want ─ that needs to be changed. Other than that, everything is fine. Would also like to have room service when we want and have breakfast in bed or supper in our room.

Marty H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Marty H

Nie 'n goeie ervaring nie.

Ek kan onder geen omstandighede Villa Paradiso aanbeveel nie. Van dag 1 af was daar probleme. Met ons aankoms was die rekening vir die uitstaande bedrag verkeerd. Die kamer het nie afstandbeheerders gehad vir die lugversorging of die TV nie. Hulle het wel die lugversorging-afstandbeheer dadelik uitgesorteer, maar na 3 dae en elke dag se vra vir die afstandbeheer vir die TV het ek later opgegee om te vra, want jy word elke dag 1 belowe, maar jy kry hom nooit nie. Daar was ook geen vooraf kommunikasie dat die restaurant en kroeg op die perseel oor Kersfees toe is nie. Ons het een aand by die kamer gekom toe is die deur nie gesluit na housekeeping die kamer skoongemaak het nie. Die dame aan diens by ontvangs se verskoning was dat hulle baie besig is en die dinge maar bietjie deurmekaar is. Ons moes 1 aand wag tot 11 uur toe voordat ons kon stort, want daar was nie water nie. Ons het dit 9 PM rapporteer en daar is gesê dat maintenance dit binne 30 min sal uitsorteer. Na die beloofde 30 min het ek dit weer rapporteer en weer is ek gesê oor 15 min sal daar water wees. Ek het toe na die 15 min gaan kyk waar werk die mense aan die water om te hoor wat aangaan. Al wie ek toe kry is die sekuriteitswag en die nagbestuurder wat probeer om die water uit te sorteer omdat maintenance al 5 PM huistoe is en hulle nie die pompe weer aangeskakel het nadat die krag vroeër die dag af was nie. Van daar af het ons elke oggend waterprobleme gehad en in die aande was die waterdruk swak tot nie bestaande nie. My vrou het haar eie kussing saamgevat, housekeeping het besluit daar is teveel kussings in die kamer en haar kussing verwyder. Ons het dit rapporteer en hulle het toe 'n kussing daar aangebring wat so oud is dat jy dit nie eers 'n kussing kan noem nie. Ons het dit weer rapporteer en tot vandag toe 8 Jan 2020 meer as 'n week nadat ons daar was het ons nog niks weer van hulle gehoor nie. Villa Paradiso bemark hulleself as 'n 4-ster-hotel met DStv-kanale. Absolute snert. Die TV vang skaars SABC 1, 2, en 3 op en dan is daar 'n E-kanaal en 1 sportkanaal. Die TV dateer ook uit die 1990's uit. Ek het al in ander laer-ster-akkommodasie gebly wat beter kanale het met beter diens. Die kamer het nie 'n yskassie in nie. Vir 'n 4-ster-hotel kry jy Ricoffy om te drink. Hulle roem hulle ook daarop dat hulle tuine pragtig is. Snert, as jy voor by die hoofhek inkom is die tuine goed versorg. Die res van die tuine en veral by die swembad kon jy sien die gras is nie in die laaste 2 weke gesny nie en die gras groei uit die potte uit by die swembad. Die kussing op die tuinstel se stoele is so oud en vuil dat dit gemakliker en veiliger is om eerder net so op die stel te sit sonder die kussings. Ons is 2 mense in die kamer, housekeeping los vir ons 1 badhanddoek en 2 handhanddoekies. Ons het op die einde van die dag 'n dag vroeër uitgeboek, want toe ons nou die 4de aand in 'n ry nie water het nie, het ons besluit dit is nou genoeg ons gaan maar liewers. Ek weet nie wie hulle 'n 4-ster-gradering gegee het nie, maar die persoon en die eienaars van Villa Paradiso weet heel duidelik nie wat die standaarde van 'n 4-ster-hotel is nie. Ek sal Villa Parradiso nie aanbeveel nie en sal ook nooit weer soontoe gaan nie al word ek betaal om daar te gaan bly.

Zanele S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanele S

It was out of this world.

I would definitely recommend Villa Paradiso Country Manor to friends and family. I would come back again and live there for many days.

Celeste B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste B

Rustige, bekostigbare verblyf!

Baie netjiese en skoon kamers. Ontbyt was heerlik! Personeel vriendelik!

Palesa D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Palesa D

Awesome .

Beautiful and peaceful place to be at. Will love to come visit again.

Klarese N - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klarese N

Asemrowend.

Ongelooflike plek en personeel.

Villa Paradiso Country Manor se terugvoer

Goeie Middag Tessa,

Baie dankie, hoop julle weer te sien!

Vriendelike Groete
Elma

Villa Paradiso Country Manor
Lethabo M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lethabo M

Quite place to relax.

It was great except the WiFi was dropping every minute.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustige plek om te ontspan!

Lekker, behalwe dat die WiFi-sein wisselvallig was.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Villa Paradiso Country Manor se terugvoer

Good Afternoon,

Thank you for your positive review!
Hope to see you back soon.

Kind Regards
Elma

Villa Paradiso Country Manor
Charlotte W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte W

Baie mooi.

Skoon en vriendelik.

Pieter B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Netjiese fasiliteite en vriendelike diens.

Kamers is keurig en netjies. Restaurant kan aanbeveel word. Omgewing is goed versorg. In kort was dit 'n baie bevredigende ervaring en ons sal dit weer besoek.

Anelene E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anelene E

Waarde vir geld akkommodasie, baie vriendelike staf en uitstekende etes in restaurant.

Pragtige tuine en ontspanne atmosfeer. Kamers is gerieflik genoeg. Al die staf is baie hulpvaardig, vriendelik en die diens is uitstekend.

Chantel B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel B

Baie netjies en vriendelike diens.

Het lekker gebly en ontbyt was heerlik. Is netjies en baie vriendelike diens.

Esser V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esser V

Pragtige verblyf met puik waarde vir geld.

Great verblyf met die beste ontbyt en diens.

Villa Paradiso Country Manor se terugvoer

Goeie Middag,

Baie dankie vir positiewe terugvoer!

Hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Lekker dag
Groete
Elma

Villa Paradiso Country Manor
Lourette W - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lourette W

Lekker bederfie.

Die Black Fox se kos was wonderlik en die atmosfeer is fantasties.

Johan V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Gerieflik.

Klein kamertjie wat genoeg is om oor te slaap om Hartbeespoortdam vir 'n naweek te geniet.

Charnelle V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charnelle V

Het lekker gebly. Is netjies en baie vriendelike diens.

Sien sterre.

Sumari H - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sumari H

Lekker.

Ons het lekker gebly, alhoewel, effense groter kamer verwag het as vir die prys wat betaal is. Die restaurant bo in die ontvangs is fantasties en die oggend se ontbyt was baie lekker.

Carmen B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Carmen B

Was average.

Daar was geen beheer oor die mense wat by die swembad partytjie gehou het Saterdagmiddag nie en hulle het vreeslik geraas. Die water in ons eenheid het gevrot na riool. Ek het dit by Kaygee aangemeld Sondagoggend. Daar was nie 'n afstandbeheer vir die TV in ons kamer met aankoms nie. Lettie was baie behulpsaam om ons raserige bure 20:30 die aand stil te kom maak nadat hulle harde musiek gespeel het, buitengewoon hard gepraat en gesing het. Die koffie in die flesse by ontbyt was koud.

Samuel H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Samuel H

Kamer baie beknop. Ander inwoners raserig in die nag. Ingang na hotel swak belig in die nag - eers verby gery. GPS-koördinate soos van internet verkry werk nie.

Kamer baie beknop. Ander inwoners raserig in die nag. Ingang na hotel swak belig in die nag - eers verby gery. GPS-koördinate soos van internet verkry werk nie. Rioolreuk kom uit stort se uitlaat. Restaurant se kos is gemiddeld tot swak. Stort baie lekker!

Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Selvyn N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Selvyn N

Baie klein kamers.

Die kamers baie klein en nie skoon nie. Die TV is 'n skande.

Marisa D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Marisa D

Aangenaam, maar meer verwag van bedrag wat betaal moes word.

Verblyf was aangenaam, maar vir daardie bedrag verwag mens goeie kwaliteit linne, sonder gate. Ons lakens het gate gehad. Ontbyt was ook koud. Personeel by restaurant is vriendelik en het flinke diens gelewer.

Chris V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Chris V

Het net een aand oorgeslaap.

Was nie baie beïndruk met die kamer nie, was baie klein en het die volgende dag na 'n ander blyplek geskuif en moes weer R2400 ekstra betaal. Ek hoop jul gaan my te gemoed kom en 'n bedrag terugbetaal.

Villa Paradiso Country Manor se terugvoer

Goeie Middag,

Baie dankie vir jou terugvoer.
Ons is jammer dat jy ongelukkig was met die kamer.
Indien hy weer 'n bespreking by ons maak, sal ons sekermaak dat jy n kamer in die A-Blok wat groter is bespreek.

Vriendelike Groete
Elma

Villa Paradiso Country Manor
Ursula Z - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ursula Z

Verwelkoming was nie watwonders nie.

Ons het net so na 9 arriveer. Verwelkoming was nie baie lekker nie. Ons wou 'n pizza bestel en die werkers was bereid om ons een te maak, maar toe besluit die bestuurder dink ek dat die kombuis toe is. Dit was ook baie lawaaierig die Vrydagaand. Ek sal nie weer hier gaan bly en sal dit ook nie aanbeveel nie.

Sonja N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Sonja N

Was ok.

Kamer baie eenvoudig. Koffie was glad nie lekker nie. Televisie is maar baie outdated vir 'n 3-ster-plek. 'n kennisgewing vooraf sou waardeer word dat die restaurant en Gin Bar albei gesluit sou wees die Saterdag. Vriendelike diens.

Anche B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anche B

Not completely satisfied.

I booked a room with a king size bed, which we did not get. The water pressure was very poor and could not regulate the shower, it was either freezing cold or very hot. Was rather disappointing.

Phumzile Z - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Phumzile Z

The place has poor customer service, there is a lot of mosquitoes in the rooms and breakfast service was poor.

The breakfast was poor, the customer service was poor and there was little service given to the guests. The rooms had a lot of mosquitoes which made sleeping a problem.

Marietjie B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marietjie B

Teleurstellend.

Swak diens by aankoms. Vergunning gevra vir niks. Bed stukkend. Swembad is nie soos geadverteer nie.

Patience N - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patience N

Beautiful place.

Will go back again.

Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 099
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 099
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 104 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 8, R512, Melodie, Hartbeespoordam, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdjMGQ3YzdjLTA4ZDQtNDQxZS1hYWRkLWIyNDhjMGNlNWFjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 099 per nag, vir 2 mense 83 5 1 4 Plot 8, R512 Melodie 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.718556891719 27.892929668648

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang