Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Paradiso Country Manor

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.8
Veiligheid
4.3
Lizette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Skoon, netjies en gerieflik. Baie gerieflik, mooi skoon en netjies. Lekker beddens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieta B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Ons kuier daar was asemrowend. Die kamer was puik. Die mense se vriendelikheid was ongelooflik goed. Die diens van die kelners was uitstekend. Die kamer was 100% skoon en netjies! Ek beveel dit vir enige iemand aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2023

Baie netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly. Baie sentraal. Kos is baie lekker.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Juan-david M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Rustig en lekker. Dit was 'n baie gemaklike en rustige ervaring. Restaurant se kos was uit die boonste rakke. Ontbyt is 'n moet. Die enigste slegte ervarings was: TV kanale wat gesukkel het om op te vang en nie 'n groot verskeidenheid nie. Waterdruk was baie sleg Sondagoggend, ons kon nie regtig gemaklik stort nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Xoliswa K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2024

Not happy. My stay was okay though we did not like the room. It has no fridge, too congested, and insufficient lighting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Louis B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Mrt 2024

Plek oor algemeen verwaarloos of lyk verwaarloos. Beddens is swak, geen glase plek lyk verwaarloos oor algemeen in kamer. Geen yskas, geen melk, drain of water. Stink toilet het gelek. Dit self reggemaak plek waar ontbyd bedien word glad nie skoon nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Hennah S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Dit was so kort, vinnige oorbly maar gemaklik. Dis die mooiste uitsig uit die kamers uit. Die geboue buite kort so klein bietjie liefde, maar ons het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerrit K
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Okt 2023

Warm professional welcome. Rooms in the old section desperately need an upgrade, particularly the bathroom. The old-fashioned, rather useless door lock should be replaced. The balcony offers a lovely view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Christopher M
1 nag Saam met vriende
4.2
Mrt 2023

Excellent. The team were very hospitable and accommodating. I will definitely stay there again! Excellent stay, will certainly recommend Villa Paradiso.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 099
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 099
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 104 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 8, R512, Melodie, Hartbeespoordam, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdjMGQ3YzdjLTA4ZDQtNDQxZS1hYWRkLWIyNDhjMGNlNWFjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 099 per nag, vir 2 mense 83 5 1 4 Plot 8, R512 Melodie 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.718556891719 27.892929668648

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang