Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Parisienne

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Repulse-weg 59, Penlyn Landgoed, Crawford, Kaapstad, 7770, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Villa Parisienne bied Halaal selfsorgverblyf op die Penlyn Landgoed in Kaapstad. Hierdie vakansiehuis is ideaal geleë, minder as 14 km vanaf Kaapstad se middestad en Kaapstad Internasionale Lughawe.

Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede, derde, vierde en vyfde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die hoof- en tweede slaapkamer het elkeen 'n en suite-badkamer, en die derde en vierde slaapkamer het toegang tot die ander aparte badkamers. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus en sluit 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond, 'n kookplaat en ander toebehore in. Halaal- en Kosjer-kombuisgereedskap is beskikbaar en geen alkohol word toegelaat nie. Die aangrensende oopplan-leefarea bied 'n etenstafel met sitplek, 'n rusbank om op te ontspan, 'n slim-TV met toegang tot gratis, onbeperkte WiFi en 'n pooltafel. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met gasbraaigeriewe, stoepmeubels en 'n uitsig oor die plonspoel en tuin.

Die huis het 2 privaat opritte met afstandbeheerde skuifhekke. Daar is 'n motorhuis vir 3 voertuie en ekstra oop parkeerplek vir 3 kleiner voertuie.

Villa Parisienne is naby restaurante en winkelsentrums geleë en is die ideale basis vanwaar gaste die talle skouspelagtige strande en ikoniese besienswaardighede in en om Kaapstad kan besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Thobekani C
Saam met vriende
5.0
It was perfect. It was very good, so next time I will book there.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Sandra Joyce S
Gesin met tieners
5.0
Awesome holiday with the fam at this beautiful location. Would definitely recommend this place to people as it's a beautiful place with...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023
Shannon K
5.0
Wonderlik. Baie stil plekkie en sal aanbeveel vir enige iemand. Ons het sommer dadelik welkom gevoel. Die oom was super vriendelik. Baie dankie. Besli...
Sien meer
Jul 2023
Brittany W
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing. Friendly host. Beautiful house. We have an amazing time at Villa Parisienne. Mr Joseph was so friendly and a great host. Very ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2023
Charlton H
Saam met lewensmaat
5.0
The stay was amazing, the place is beyond beautiful and the interior is of a high quality. Thank you for a wonderful and amazing get...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

M.Noor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Repulse-weg 59, Penlyn Landgoed, Crawford, Kaapstad, 7770, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Parisienne het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Repulse-weg 59, Penlyn Landgoed, Crawford, Kaapstad, 7770, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bb9d8f484f11cbc4641bb8ac27e03b054e01280697eff16cdcbbc2c9ed788031dcab7fc45212c96f86e158470aa4376fd17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 61 Repulse Road Penlyn Estate, Crawford 7770 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.978944831276 18.520264256733

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang