Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Parisienne

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Repulse-weg 59, Penlyn Landgoed, Crawford, Kaapstad, 7770, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Villa Parisienne bied selfsorg, ten volle Halaal-verblyf en is in Penlyn Estate, Kaapstad geleë. Hierdie vakansiehuis is ideaal geleë binne 14 km vanaf Kaapstad se middestad en Kaapstad Internasionale Lughawe.

Hierdie volledig gemeubileerde dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir tot 8 persone en bestaan uit 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die tweede, derde, vierde en vyfde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die hoof- en tweede slaapkamers het elkeen 'n en suite-badkamer, en die derde en vierde slaapkamers het toegang tot die oorblywende aparte badkamers; beide bad- en stortgeriewe is in die badkamers beskikbaar.

Die oopplan-kombuis wat goed toegerus is, het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n kookplaat en ander toebehore; Halaal en Kosher eetgerei en geen alkohol word toegelaat nie. Die aangrensende oopplan-leefarea bied 'n etenstafel met sitplek, 'n bank om op te ontspan, 'n slim-TV met toegang tot die gratis onbeperkte WiFi, en 'n pooltafel. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep, wat spog met 'n gasbraaigerief en stoepmeubels wat oor die plonspoel en tuin uitkyk.

Die huis het maklik toeganklike 2 privaat opritte met afstandbeheerde skuifhekke. Daar is 'n onderdakmotorhuis vir 3 motors, en bykomende onbedekte parkeerplek vir 3 kleiner motors.

Villa Parisienne is ook naby eetplekke, winkelsentrums geleë en is ook die ideale basis vanwaar jy die talle skouspelagtige strande en ikoniese besienswaardighede in en om Kaapstad kan besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Villa Parisienne
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

M.Noor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Repulse-weg 59, Penlyn Landgoed, Crawford, Kaapstad, 7770, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Parisienne het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Repulse-weg 59, Penlyn Landgoed, Crawford, Kaapstad, 7770, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bb9d8f484f11cbc4641bb8ac27e03b054e01280697eff16cdcbbc2c9ed788031dcab7fc45212c96f86e158470aa4376fd17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 61 Repulse Road Penlyn Estate, Crawford 7770 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.978944831276 18.520264256733

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang