Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Petit Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leonie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 37 resensies vir Villa Petit Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Sorita T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sorita T

Was baie lekker en gerieflik.

Mense baie vriendelik en hulpvaardig en heerlike ontbyt.

Villa Petit Guest House se terugvoer

Thank you for your kind review. It is much appreciated.
Leonie and Staff,
Villa Petit

Villa Petit Guest House
Peter C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter C

Elegant, modern, clean, friendly and secure.

Leonie and her team run it really well. This was our second stay there and it was every bit as good as our first stay. The house is lovely. Our room was great. The garden is meticulously kept. The security is excellent. We love staying there.

Christine K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine K

Baie goeie waarde vir geld!

Ons het baie lekker by Villa Petit Guest House gebly, en baie lekker geslaap! Die bed was amazing! As ons weer in Jeffreys is, sal ons definitief weer daar bly.

Annelize C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize C

Dit was vir ons 'n lekker bederf.

Hoogs aan te beveel. Warm ontvangs gehad. Personeel behulpsaam. Alles en nog meer wat 'n mens nodig het. Onberispelik skoon en netjies.

Villa Petit Guest House se terugvoer

Baie dankie, Annelize Coetzee. Ons waardeer jou opregte positiewe aanbeveling. My span doen hul bes ten alle tye.
Leonie

Villa Petit Guest House
Julian S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Julian S

Everything you need after a long trip.

I did a business trip that week from Cape Town up the Garden Route and this was the best stay I had on my trip. Neat, clean, friendly, everything you need after a long trip.

Priyanka M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Priyanka M

Clean, friendly, accommodating.

Our stay was lovely. The guest house was accommodating as we arrived quite late (10pm). Staff was friendly, and the place has a nice peaceful atmosphere.

Elise M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise M

Wonderlike gastehuis.

Dit was verseker die moeite werd om in die pragtige gastehuis te oornag. Netjies, skoon en verwelkomend. Uitstekende diens.

Mike S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike S

Relaxed and safe.

It was one of the most enjoyable breakaways.

Jan R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan R

Lovely, clean and neat. I will definitely stay at the guest house again.

The atmosphere at the guest house was lovely and very neat and clean. We felt safe and welcome.

Marlise T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise T

Baie gerieflik, skoon en gemaklik met vriendelike ontvangs.

Baie vriendelik verwelkom. Kamer was skoon en gemaklik.

Trudi D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudi D

Ons het lekker gekuier en die mense was vriendelik.

Daar was 'n plek waar ons aan tafel kon eet en hulle bedien heerlike ontbyt met bespreking. Ook 'n sitkamer waar jy rustig kan sit en gesels. Net jammer hier was geen DStv.

Henry B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry B

Ons het net oornag.

Dit is ideaal vir groepe wat saam reis.

Althea H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Althea H

Gerieflik, maar nie my eerste keuse nie.

Braaigeriewe is beskikbaar, maar geen braaitang nie. Eenheid was mooi en netjies, maar verlang herstelwerk. Lugverkoeler beskikbaar, maar moes vra vir afstandbeheer. Leonie was vriendelik, maar het ons ongemaklik laat voel met kommentaar oor gaste wat die lugverkoeler deur die nag aan los, dis hoekom hulle die afstandbeheer weggeneem het. As hulle 'n probleem het dat gaste geriewe gebruik, verwyder dit eerder. Ons het elke keer buite gerook, maar tog het Leonie gevoel dis nodig om ons weer te herinner om asb. buite te rook. Mooi en gerieflik, maar sal nie ons eerste keuse wees nie.

Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Marco A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marco A

Noisy and WiFi very unstable.

Not ideal for a tranquil, private, and peaceful stay in ground floor rooms 1 and 2. There is no separation between the lounge and bedrooms.

Erica W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica W

Pragtige plek. Decor baie mooi.

Baie smaaklike ontbyt. Lieflike koffie. Heerlike plaatkoekies. Sal vir seker aanbeveel. Waarde vir geld.

Astrid V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid V

Two nights in a beautiful cottage.

Our two nights in Jeffrey's Bay in the tastefully decorated and the very complete cottage were more than pleasant.

Louise M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise M

Memorable.

Friendly and relaxed people.

Jopie B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jopie B

Vyfster oornagverblyf maak dit maklik om te ontspan na lang dag.

Alles wat 'n reisiger graag verlang van 'n gastehuis, is hier teenwoordig: hartlike verwelkoming, kamer is gereed en ten volle toegerus met alles van gehalte, omgewing is stil en motor is veilig agter slot en grendel. Uitstekende waarde vir geld!

Peter C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter C

Lovely stay.

Great facilities. Lovely garden. We thoroughly enjoyed our stay. The house is beautifully appointed with large tastefully decorated rooms, great lounges, balcony and garden. Very efficiently run.

Jean D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jean D

Aangenaam.

Stil en gemaklik, skoon en netjies. Naby eetplekke en strand. Sal dit aanbeveel. Alles was in goeie, werkende toestand.

Elaine L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elaine L

Netjiese plek.

Villa Petit is netjies en skoon. Ideale plek vir aand.

Liezl N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Liezl N

Besigheid Oornag.

Ek was daar vir besigheidsdoeleindes. Dit was baie skoon en rustig. Daar het 'n heerlike koppie koffie vir my gewag by die gastehuis na 'n lang dag op die pad. Die eienares was baie gaaf. Sal net graag wou gehad het die eienares moes daar gewees het toe ek opdaag. Het so 20 min gewag vir iemand om oop te maak en paar keer gebel. As ek my twee sent kon bydra oor die geriewe. Die stort het ook so 10 min gevat om warm te word in die kamer waar ek was asook die bad het nie prop gehad nie wat ek verneem gaan oor water tekorte. Sal graag warm water wou gehad het in plaas van wonder of ek die kraan reg oopgedraai het. Miskien sit 'n boodskap op die muur wat verwys na die probleem met die stort. Verder lekker rustig geslaap en gemaklike bed.

Piet P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet P

Baie skoon en rustig gewees.

Ons het baie welkom gevoel en was baie goed behandel. Opreg 'n goeie keuse gewees tydens ons terugrit na die vakansie.

Joa W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joa W

Die beste gastehuis!

Ons het al 3 keer hier gekuier. Die gastehuis het die wonderlikste Franse atmosfeer. Die gasvrou het ons meer as welkom laat voel met haar vriendelikheid. Die ontbyt was elke oggend heerlik voorberei en daar was altyd varsgebakte croissants of plaatkoekies. Baie dankie ons het heerlik hier gebly. Beddegoed is skoon en kamers baie gerieflik en mooi!

Petri D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petri D

Kuier by familie.

Rustig, skoon, stapafstand van strand. Baie vriendelike personeel!

Karien N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien N

Pragtige, skoon en netjiese verblyf, vriendelike en gasvrye diens. Aanbeveel vir enige iemand wat hou van 'n rustige omgewing waar jy lekker kan ontspan.

Cottage is pagtig en gemaklik om as gesin te geniet.

Nicholie V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholie V

Puik diens!

Dankie Leonie. Jou behulpsaamheid en gasvryheid is uit die boonste rakke. Indien ons ooit weer in die omgewing is, sal ons beslis daar oorbly.

Marinda R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda R

Heerlike gebly en sal defnitief weer daarvan gebruik maak. Dit was stil en rustig wat vir my belangrik was, want nie almal kom om vakansie te kom hou nie, dit mag dalk anders wees oor besige vakansie.

Aanbevelings : Vullisdrommetjie in die kamer nie net by toilet nie. "Do not disturb" of "don't clean my room" tekens om aan die buitekant van die deur te sit.

Joa W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joa W

Pragtige gastehuis.

Die binneversiering in die gastehuis is pragtig. Ontbyt is genoeg en keurig voorberei.

Leon V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Dit was baie mooi skoon en gerieflik.

Sal beslis weer my eerste keuse wees.

Johan B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Baie lekker.

Sal beslis weer daar oorslaap.

Sonja J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja J

Heerlike bederf, met n gevoel van Franse sjarme!

Vriendelike ontvangs met 'n heerlike kamer ingerig vir koninklikes. Tuin is rustig en ontbyt was heerlik.

Minette L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette L

Baie mooi en netjies, met briljante diens en baie lekker ontbyt!

Ons het vreeslik lekker gebly en ook baie tuis gevoel! Die ontbyt was baie lekker en almal was baie gasvry!

Villa Petit Guest House se terugvoer

Baie dankie, Minette. Ek dra die mooi boodskap oor aan die res van die personeel.
Leonie

Villa Petit Guest House
Soné G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Soné G

Beautiful guest house. Our room was situated above the parking area and it was a little noisy.

A beautiful place to stay. The surrounds of our room was unfortunately noisy.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige gastehuis. Ons kamer was bo die parkeerarea geleë en dit was effens lawaaierig.

'n Pragtige plek. Die omgewing van ons kamer was ongelukkig lawaaierig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Joa W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joa W

'n Ware ligpunt in Jeffreys. Wonderlike atmosfeer!

Ons het dit baie geniet by Villa Petit! Skoon en netjies - heerlike ontspanne atmosfeer! Die Franse musiek met ontbyt het ons laat voel ons is in Europa! Die decor is pragtig! Daar is absoluut 'n persoonlike "touch" in al die vertrekke tot en met die ontbyt! Baie dankie vir 'n heerlike week daar! 'n Voorstel: dalk 'n stoel in die kamer en handdoekrelings of hakke in die badkamer.

Ria B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria B

Vriendelik, gesellig, luuks en gerieflik.

Ons was vriendelik en persoonlik deur die gasvrou ontvang. Alhoewel ons laat was, het sy ons gehelp om 'n eetplek te kry en die aanbeveling was puik. Die kamer en badkamer was gerieflik, skoon en het aan al ons vereistes voldoen. Die hele opset is netjies en verbruikersvriendelik. Die ontbyt was van 5 ster gehalte en weereens was die diens voortreflik. Ons sal beslis weer van hul dienste gebruik maak en sal Villa Petit hoog aanbeveel.

Vanaf R1 040
R1 040 R884
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 040
R1 040 R884
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oribistraat 29, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6300, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76414cd099f862e1e9d5782bc64027b0ef9f2199332731506d5356a9b0b9d7dfee5a57a741faf040ab09c0407e8c0b4043b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 040 nouVanaf R884 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 29 Oribi Street Wavecrest 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.037568403107 24.928360998583

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang