Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Petit Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Sorita T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Was baie lekker en gerieflik. Mense baie vriendelik en hulpvaardig en heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leonie
Villa Petit Guest House
Thank you for your kind review. It is much appreciated. Leonie and Staff, Villa Petit

Peter C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Elegant, modern, clean, friendly and secure. Leonie and her team run it really well. This was our second stay there and it was every bit as good as our first stay. The house is lovely. Our room was great. The garden is meticulously kept. The security is excellent. We love staying there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie goeie waarde vir geld! Ons het baie lekker by Villa Petit Guest House gebly, en baie lekker geslaap! Die bed was amazing! As ons weer in Jeffreys is, sal ons definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Dit was vir ons 'n lekker bederf. Hoogs aan te beveel. Warm ontvangs gehad. Personeel behulpsaam. Alles en nog meer wat 'n mens nodig het. Onberispelik skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leonie
Villa Petit Guest House
Baie dankie, Annelize Coetzee. Ons waardeer jou opregte positiewe aanbeveling. My span doen hul bes ten alle tye. Leonie

Morne V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Het Jbaai besoek om my dogter se graduering by kursus by te woon. Dankie aan Leonie dat ons vroeër kon inboek. Het net 'n probleem Saterdagmiddag ondervind deur die geraas wat gekom het van die kombuis wat nie 'n deur het nie en kon sodanig nie 'n middag slapie geniet. Die sitkamertjie kort ook 'n ordentlike skoonmaak aangesien alles vol stof was.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julian S
1 nag Besigheidsreis
4.6
Sep 2024

Everything you need after a long trip. I did a business trip that week from Cape Town up the Garden Route and this was the best stay I had on my trip. Neat, clean, friendly, everything you need after a long trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Priyanka M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

Clean, friendly, accommodating. Our stay was lovely. The guest house was accommodating as we arrived quite late (10pm). Staff was friendly, and the place has a nice peaceful atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elise M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Wonderlike gastehuis. Dit was verseker die moeite werd om in die pragtige gastehuis te oornag. Netjies, skoon en verwelkomend. Uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Relaxed and safe. It was one of the most enjoyable breakaways.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Lovely, clean and neat. I will definitely stay at the guest house again. The atmosphere at the guest house was lovely and very neat and clean. We felt safe and welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leonie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 040
R 1 040 R 884
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 040
R 1 040 R 884
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oribistraat 29, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6300, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76414cd099f862e1e9d5782bc64027b0ef9f2199332731506d5356a9b0b9d7dfee5a57a741faf040ab09c0407e8c0b4043b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 040 nouVanaf R884 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 29 Oribi Street Wavecrest 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.037568403107 24.928360998583

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang