Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Petit Guest House

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oribistraat 29, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6300, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 040 R884 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Villa Petit Guest House is 'n rustige oase, skuil tussen majestueuse Melkhoutbome in die hartjie van Jeffreysbaai.

Verblyf bestaan uit 6 smaakvol versierde eenhede en bied slaapplek aan 14 gaste. Elke eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv.

Linne en handdoeke is ingesluit, braaigeriewe is beskikbaar op versoek. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Gaste kan 'n glasie wyn onder ons Melkhoutbome geniet nadat hulle in die son op een van skilderagtige strande gebak het.

Die gastehuis is sentraal geleë, naby alle winkels, restaurante en net 'n hanetreetjie van die strand af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Sorita T
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie lekker en gerieflik. Mense baie vriendelik en hulpvaardig en heerlike ontbyt.
Sep 2023
Peter C
Saam met lewensmaat
5.0
Elegant, modern, clean, friendly and secure. Leonie and her team run it really well. This was our second stay there and it was every bi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023
Christine K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goeie waarde vir geld! Ons het baie lekker by Villa Petit Guest House gebly, en baie lekker geslaap! Die bed was amazing! As ons weer in Jeffreys...
Sien meer
Apr 2023
Elise M
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike gastehuis. Dit was verseker die moeite werd om in die pragtige gastehuis te oornag. Netjies, skoon en verwelkomend. Uitstekende diens.
Mrt 2023
Mike S
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxed and safe. It was one of the most enjoyable breakaways.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leonie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Oribistraat 29, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6300, Oos-Kaap
  • Gaste dink Villa Petit Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 040
R 1 040 R 884
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 040
R 1 040 R 884
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oribistraat 29, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6300, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76414cd099f862e1e9d5782bc64027b0ef9f2199332731506d5356a9b0b9d7dfee5a57a741faf040ab09c0407e8c0b4043b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 040 nouVanaf R884 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 29 Oribi Street Wavecrest 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.037568403107 24.928360998583

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang