Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Petit Guest House

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oribistraat 29, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6300, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 040 R884 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Villa Petit Guest House is 'n rustige toevlugsoord wat skuil tussen die Melkhoutbome in die hartjie van Jeffreysbaai.

Verblyf beskik oor 6 smaakvol versierde eenhede en het slaapplek vir 14 gaste. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Linne en handdoeke word voorsien, braaigeriewe is beskikbaar op versoek, Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Gaste kan 'n glasie wyn onder die Melkhoutbome geniet.

Die gastehuis is sentraal geleë en naby verskeie winkels, restaurante en die strand.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Sorita T
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie lekker en gerieflik. Mense baie vriendelik en hulpvaardig en heerlike ontbyt.
Sep 2023
Peter C
Saam met lewensmaat
5.0
Elegant, modern, clean, friendly and secure. Leonie and her team run it really well. This was our second stay there and it was every bi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023
Christine K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goeie waarde vir geld! Ons het baie lekker by Villa Petit Guest House gebly, en baie lekker geslaap! Die bed was amazing! As ons weer in Jeffreys...
Sien meer
Apr 2023
Elise M
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike gastehuis. Dit was verseker die moeite werd om in die pragtige gastehuis te oornag. Netjies, skoon en verwelkomend. Uitstekende diens.
Mrt 2023
Mike S
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxed and safe. It was one of the most enjoyable breakaways.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leonie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Oribistraat 29, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6300, Oos-Kaap
  • Gaste dink Villa Petit Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 040
R1 040 R884
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 040
R1 040 R884
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oribistraat 29, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6300, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76414cd099f862e1e9d5782bc64027b0ef9f2199332731506d5356a9b0b9d7dfee5a57a741faf040ab09c0407e8c0b4043b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 040 nouVanaf R884 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 29 Oribi Street Wavecrest 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.037568403107 24.928360998583

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang