Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Philippe 21

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper Cross-straat 12, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 920 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa Philippe 21 is 'n selfsorgwoonstel in Mosselbaai. Dit is net 'n kort entjie van die strand af waar gaste lekker kan gaan stap, visvang en ontspan.

Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het net 'n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met 4 stoeltjies toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die kombuis lei na die leefarea met 'n sitarea met gemaklike rusbanke voor 'n TV. Die sitarea lei op sy beurt na 'n onderdakstoep met stoepmeubels en ingeboude braaigeriewe.

Parkeerplek vir 2 voertuie en addisionele parkeerplek in 'n motorhuis vir 1 voertuig is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Point Geverifieer

Eiendomme 54

Resensies 170

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Upper Cross-straat 12, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 920
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 920
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper Cross-straat 12, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2eb3fce8afcd8c7bbb58e339911d6276b97fad1b0d24a7ea61d99583716ce3fa318c578585de263812b7b1e04e779f81227?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 920 per nag (plek vir 6) 12 Upper Cross Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.183652471584 22.152781580208

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang