Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Pirogue 9

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Trisha J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Baie lekker gerus. Sal die plekkie vir enige iemand voorstel. Baie netjiese plek. Eenheid het alles wat jy dalk nodig mag hê. Lekker storte en beddens slaap so gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reagen J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Beste plek waar ek nog ooit was. Baie dankie. Die plek was great gewees. Baie dankie vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillida B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Fantastiese mooi uitsig en baie naby die see, winkels en restaurante. Dit was heerlik en ontspannend. Ek sal definitief gou weer bespreking maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Awesome. Bly plek was fantasies. Sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronique S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2024

Beautiful renovated unit and centrally located, easy access to shops and the beach. We had a wonderful stay. The host was friendly and always helpful to assist with anything we needed. The unit is equipped with everything you will need, which made our stay quite pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nealin D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

We had a wonderful weekend, is was comfy and spacious. We stayed for the weekend and had an amazing stay, very central and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brent N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

Everything you want for your stay. The host Jacque is very insightful when staying at 9 Villa Pirogue. Our business stay was a comfortable one. This spotless apartment had everything we needed to make our trip worthwhile. The kitchen had every utensil, pot, pan and container to cook any meal possible. Washing machine and tumble dryer to wash our clothes. A large balcony with a braai for those perfect evenings to light a fire. We thoroughly enjoyed our stay. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Veskriklik lekker gebly by Villa Pirogue 9. Absoluut lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Heerlik gekuier! Die woonstel is baie netjies en uitstekend toegerus. Die beskrywing is baie akkuraat, so jy kry presies wat jy verwag. Instruksies om jou verblyf so glad moontlik te laat verloop is baie volledig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2023

Heerlik gekuier. Die woonstel is wonderlik toegerus. Baie stylvol en netjies. Ons het heerlik gekuier. Alles in die woonstel was so netjies, skoon en stylvol. Die woonstel het alles wat jy nodig kry. Die eienaar is baie behulpsaam en vriendelik. Goeie waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 110

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witteboomstraat 5, Villa Pirogue 9, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a5fba5fac36eb65f67c47294badd9c7686011024cbbe9d98db291906661a97efaab76ded5359a098e24611a685ee67479aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 5 Witteboom Street 9 Villa Pirogue 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.12780066241 22.104996971828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang