Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Pirogue 9

Winteraanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 22 Jul 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witteboomstraat 5, Villa Pirogue 9, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 R1 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa Pirogue 9 is 'n selfsorgwoonstel op die tweede verdieping van 'n sekuriteitskompleks in Hartenbos, Mosselbaai. Die eiendom is 'n maklike rit vanaf strande, winkels, restaurante en besienswaardighede.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is in die badkamer beskikbaar. Die leefarea beskik oor 'n ontbyttoonbank met kroegstoele, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met stromingsdienste. Die woonstel maak oop op 'n privaat balkon met 'n buite-eetarea en ingeboude braaigeriewe wat oor die omgewing uitkyk.

Gaste kry veilige parkeerplek vir 1 voertuig voor die woonstel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Villa Pirogue 9
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 110

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Witteboomstraat 5, Villa Pirogue 9, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Pirogue 9 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witteboomstraat 5, Villa Pirogue 9, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a5fba5fac36eb65f67c47294badd9c7686011024cbbe9d98db291906661a97efaab76ded5359a098e24611a685ee67479aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 5 Witteboom Street 9 Villa Pirogue 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.12780066241 22.104996971828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang