Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Pirogue

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.2
Diens
3.9
Veiligheid
4.5
Anthony V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2021

Spectacular is an understatement. Beyond neat and beautiful, an awesome place to relax and have fun. I'll go back anytime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trish B
1 nag
5.0
Sep 2021

Perfect spot. We had an absolutely lovely stay, clean, actually even prettier in person as it was light and beachy vibe in the flat. The owner met us and gave such great service, was a pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2021

Aangenaam. Die verblyf was uiters netjies en aangenaam. Ek sal dit definitief aanbeveel vir enigiemand wat verblyf soek in Hartenbos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene V
1 nag
4.2
Jul 2021

Waarde vir geld. Alles wat jy nodig het. Die stort se waterdruk is heerlik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sisanda X
1 nag Saam met vriende
2.4
Mei 2021

The accommodation was nice. The accommodation was nice but the television was not working as we were only told when we arrive the DSTV was not paid.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Nathlene W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2020

Het elke oomblik geniet Alhoewel ons nie n kode vir die hek gehad het nie... was die eienaar van groot hulp gewees... Villa Pirogue gaan defnitief weer vir my sien

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2020

Clean, neat & value for money We enjoyed our stay. Lovely place, friendly assistance from Nic, good value for money.Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Davina A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2020

Ontspannend in skoon, netjiese en veilige verblyf. Daar was nie WiFi soos geadverteer nie. Ongeag dit sal ek weer daar wil bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Najula S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2019

Fantasties. Baie rustig en netjies, sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jj V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Des 2019

Als wat jy benodig. Aangename verblyf. Het die blyplekkie geniet. Daar is die nodigste. Veiligheid is baie goed. Die plek is loopafstand van Hartenbos af. Woonstel is gemaklik en het die nodigste. Sal weer gebruik.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Abie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witteboomstraat 5, Villa Pirogue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA064c438a51d1034ea94276b8fe35583fee6d5b34ddae86bdec44964f43de3e9a98d26e3719a8a6c35fa18a3c6115ce88479c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 5 Witteboom Street Villa Pirogue 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.127663458144 22.104417085648

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang